Silversands
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 396
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jané B - Jun 2024
Algehele gradering
Ons sal enigetyd weer terugkeer na Silversands.
Shona D - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and comfortable.
Magriet K - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Silversands se terugvoer
Hi Magriet
Baie dankie vir jou terugvoering - dit is baie belangrik vir ons om kennis te dra hiervan en daarop te verbeter. Dit wil voorkom of jul nie bewus was van die waterpype wat beskadig was in die omgewing nie daarom het ons ekstra water geplaas in die woning in die omliggende omgewing - net vir ingeval. Ons antwoord baie gou op enige navrae / klagtes van ons gaste en sou graag wou voorkom dat jul "ongerus" was oor die kan water (bedoeling daarvan). Wat betref die oond - dis baie jammer en sou ons onmiddelik iemand gestuur het - was moontlik oorgesien en sou ons dit graag wou regstel indien ons daarvan bewus gemaak was. Baie dankie vir jul besoek en hoop ons jul weer te ontvang en verseker te verbeter op hul huidige verblyf. Be in Bettys Bay
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gulley-weg 2025, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang