Silverstone Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Gillian H - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable, beautiful garden and very safe.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Hi Gill,
Sorry about the paint, but there was terrible mould in the bathroom, and it presented a safety hazard for guests.
The blind has since been rectified, the previous guest locked the mechanism somehow.
Kind regards,
Pierre
Casper K - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon en gemaklik.
Gerhard D - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende kliëntediens, rustige, veilige, skoon verblyf.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Dit was n groot plesier om julle by ons te akkommodeer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Pierre en die Silverstone Familie
Naomi Y - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het vir een aand hier oornag.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Dankie dat julle Silverstone gekies het vir julle verblyf. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms by ons te sien. Pierre en die Silverstone Familie
Ernest A - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en gasvry.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Ons is bly julle het julle tydjie by Silverstone geniet.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Pierre en die Silverstone span
Carien V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap. Omgewing baie mooi en veilig.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Hoop om jou gou weer te verwelkom by ons. Die Silverstone Familie
Gert N - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, personeel vriendelik baie veilig en geriewe om te gebruik is puik.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Dit was n groot plesier om julle hier te ontvang en akkommodeer. Ons hoop om julle gou weer te sien hier by Siverstone.
Groete
Die Silverstone span.
Stephan S - Feb 2022
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare akkommodasie!
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Thank you, for the kind review Stephan. We hope to see you soon in the near future.
Karel V - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker veilig met vriendelike diens.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Karel. Eks bly ons kon julle verblyf by ons gasterhuis n goeie een maak. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Pierre.
Neels O - Mrt 2022
Algehele gradering
Was een nag daar. Die kamer was met donker kleur geverf met net een lig teen die een muur. Die stort se deur was nie meer daar nie en net 'n stort gordyn.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Volgende keer stel ek voor dat julle kamer 4 bepsreek en nie ons budget kamer 2 soos julle het nie. Kamer 4 is nader aan die parkeer area en daar is geen trappe ens om die bagasie oor te tel nie. Kamer 2 is so ontwerp om nie te lig te wees nie om n meer stil romantiese atmosfeer te skep. Ons was nie bewus dat die lig n probleem was vir julle nie, want niks was gese vir ons nie met 'check-in' nie. Indien julle gevra het, sou ons julle voorsien het van ekstra bedlampies ens. Ons sal die stort gordyn met n langer een vervang, maar daar was nog nooit n deur nie agv die onwerp van die stort.
Vriendelike Groete
Johan L - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Johan,
Dit was 'n groot plesier om julle naweek vir julle so aangenaam as moontlik te maak en vir julle n 'home away from home' te wees.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Pierre en die Silverstone span
Nick S - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons hier by Silverstone is altyd reg om dit vir julle so gerieflik as moontlik te maak.
Nick S - Mei 2021
Algehele gradering
Stil en rustig!
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Ons is bly dat ons jou verblyf so gemaklik as moontlik gemaak het. Ons sien uit om jou weer te ontvang hier by Silverstone Guesthouse in die nabye toekoms.
Maryna R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie skoon en veilig - sal definitief weer daar gaan oorslaap.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Ons hier by Silverstone is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Pierre en die Silverstone span.
Trevor B - Feb 2021
Algehele gradering
Very friendly and accommodating host. Upgraded me to bigger room.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
It was a pleasure to host you Elmo. Hope to see you again in the near future.
Anina B - Sep 2021
Algehele gradering
Veilig en smaakvol.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Ons hoop om jou gou weer te sien Anina. Dit is on top prioriteit om ons gaste se verblyf te maak sodat hulle so tuis as moontlik voel.
Melanie S - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Lees meerSilverstone Guesthouse se terugvoer
Baie groot plesier.
Vriendelike groete.
Gavin.
Riana D - Jul 2019
Algehele gradering
Was vir ons goed geleë.
Mauritz V - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het baie gerieflik gebly by Silverstone.
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Christian.
Ons is altyd gelukkig om te hoor ons kliente het lekker geslaap.
Groete
Gavin
Pieter M - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlike kuier met smullekker ontbyt!
Reneé P - Des 2016
Algehele gradering
Great!
Silverstone Guesthouse se terugvoer
Hallo Renee, baie dankie. Dit is lekker om te hoor dat julle gelukkig was. Groete, Gavin.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Gerhard L - Nov 2015
Algehele gradering
Great service, great breakfast, neat and tidy.
Nelmarie V - Jul 2015
Algehele gradering
Sterk aanbeveel.
Chevaun B - Jun 2015
Algehele gradering
Lovely place!
Annatjie P - Des 2014
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir jou geld!
Kerry G - Nov 2014
Algehele gradering
Perfect
Nerissa M - Nov 2014
Algehele gradering
Voortreflike gasvryheid!
Marli S - Des 2014
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese blyplek.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Surrey-laan, Randburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang