Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silverstreams Lodge and Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mageshni N
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

No supermarket nearby so you need to be well equipped. Excellent destination for large families. No noise complaints policy. Very clean. We were provided with free milk and rusks in all the units, including the tea station.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolubabalo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Amazing. Ons het 'n lekker naweek gehad, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Silverstreams Lodge and Cottage
Thank you for the review. We hope to host you again soon.

Marike F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2021

Rustige wegbreek in Oribi Gorge. Ons familie (9 in totaal) het heerlik vakansie gehou by Silversteams. Die huis is ruim en elkeen het spasie gehad vir lees, kosmaak, kuier, gesels, TV-kyk, swem en ontspan. Die kombuis is goed toegerus en die braai-area is gesellig. Diana was 'n lieflike gasvrou. Baie dankie vir die lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Silverstreams Lodge and Cottage
Baie dankie vir die wonderlike woorde ons waardeer dit baie, hoop om julle gou weer te sien.

Nirvasan N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2020

We had a good relaxing stay. Would be good if there was a communal swimming pool and boma area. It will give other guests a place to chill.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2019

Heerlik. Ons het die twee nagte en een dag daar geniet. Diana was baie hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrik-pad D412, Plaas 4244 nommer 24/26, Oribi Gorge, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe33a4345ef70d86ed5fad024074fd9f6d7209726dc6688ec75311661d97d877e6452ab5d195443a1ee6c6f08dfdc77908d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 District Road D412 4244 Farm 24/26 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.6942158835 30.30939334633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang