Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silverton Travel Lodge

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies


Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
2.9
Diens
2.9
Veiligheid
3.8
Richard L
1 nag
5.0
Sep 2024

Perfect. Perfect. My in-laws enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra J
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2024

Baie slegte ondervinding. Glad nie. Ons het 'n vergadering bygewoon en was tot 7 uur Sondagoggend besig. Ons was moeg en wou graag tot 12 uur gebly het aangesien ons glad nie die 2 kamers gebruik het op daardie stadium nie. Die eienaar was onsimpatiek en het dood eenvoudig geweier. Ons het 2 ure geslaap waarna ons meer as 300 km moes ry. Sy het glad nie eers gegroet nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Johan E
Kort verblyf
4.6
Jul 2019

Piekfyn. Die verblyf was netjies en het aan alle vereistes voldoen. Die groep het maklik toegang gehad tot nabygeleë winkels, ens.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel J
1 nag
4.0
Okt 2019

Baie lekker en aangenaam. Die diens was vinnig en vriendelik. Ek is 'n gereelde besoeker aan die lodge met geen probleme met bespreking nie. Sal in die toekoms weer van die webtuiste se dienste gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Karlien K
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Mrt 2019

Glad nie lekker nie, baie ongemaklik. Ons het 11:30 ingeboek toe was die kamer nog nie klaar nie. Die air con het nie gewerk nie, as jy met die dak fan wil aan slaap, is daar een van die hoofligte wat ook aanbly ons moes die globe uithaal. Die stort, as jy die kraan oopmaak spuit die water bo-oor die muur en maak die hele badkamer nat. Daar was geen yskas, ons moes vra vir een. Die buffet-ete was koud en die krummelhoender was heeltemal te hard gebak. Daar word vir jou koeldrank gebring met geen ys nie. Jy kan nie self besluit wat jy wil drink nie. Baie swak sal nie weer daarheen gaan nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2018

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

David N
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Feb 2018

Baie gemaklik, goed geleë en netjies. Enigste probleem was swak WiFi.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Petro B
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2017

Ek sal weer daar bespreek. Silverton Lodge is in 'n lekker stil area geleë. Die kamers is baie ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Silverton Travel Lodge
Goeie dag Petro Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Sien uit om jou weer te verwelkom by die lodge. Vriendelike Groete Tanya

Michael K
1 nag Besigheidsreis
2.6
Okt 2017

Teleurgesteld. Die ontvangsdame was onvriendelik. Ons wou weet kan sy ons aanwysings gee waar om te gaan vir aandete, sy kon ons nie help nie. Die toilette in my kamer kon nie spoel nie. Met ontbyt was daar net kitskoffie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Sinah N
Kort verblyf Gesin met tieners
1.8
Sep 2017

Service is poor but I don't think it's because the workers are bad but rather that the lodge is seriously understaffed! 1. Rooms are spacious and nicely furnished but dirty. We could not even put our luggage on the shelves of the wardrobe as they were dusty, even after telling the staff nothing was done. 2. Reception is not manned on a continuous basis. You wait and call and call for attention. We also realised there were two ladies who were alternating. In addition to taking care of reception they were also the ones cooking and cleaning! 3. While security on the premises didn't look bad, we were shocked to learn that the room doors could not close properly and a closed door can actually be opened from outside! Door security should be one of the biggest things in a lodge/hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 114

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 460, Silverton, Pretoria, 0184, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNGIyYzc5LTI0ZWUtNDdhZi1hN2VmLWQ5ZTlhNThiZjY2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 460 President Street Silverton 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734534 28.293316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang