Silvex
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Welgekozen Plaas 514 Erfdeel 46, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Silvex bied gehalteverblyf in 'n gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga. Hierdie verblyf is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste het 'n keuse tussen 4 eenhede met slaapplek vir 2, 1 gesinseenheid en 1 eenheid met slaapplek vir 6 wat ideaal vir 'n groter groep is. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, linne, handdoeke, privaat badkamers, TV, 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep.
Boonop het gaste toegang tot WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante en is langs die N2-hoofweg na KwaZulu-Natal, Gauteng, Laeveld, Swaziland en Mosambiek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 165
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R33, Welgekozen Plaas 514 Erfdeel 46, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink Silvex het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Welgekozen Plaas 514 Erfdeel 46, Piet Retief, 2380, Mpumalanga