Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silwer

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cecile S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Was wonderlik. Dit was fantasties, huis was baie gerieflik. Sal beslis weer daar gaan bly. Ons is ook baie vriendelik verwelkom deur Rykie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtig, netjies en voorwaar nie ons laaste keer nie. Rykie wat ons by Silwer ontmoet het, was van die begin af vriendelik en hulpvaardig. Dis 'n pragtige ruim plekkie in 'n veilige area vir ons kinders. Ons honde was meer as welkom en die huis was pragtig skoon en het alles gehad wat moontlik nodig was. Die eienaars is net sulke aangename mense en ons sal hierdie huis vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygielaan 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf73a55bfc3df99fb1fec740b9010a00f0c51e0f79ee1be596e56fa617c34f0cf429d46c10f2db5934fb3c20f786be9b26f93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 14 Vygie Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.8029097 20.0597386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang