Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simbalina 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 46, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 427 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Simbalina 7 is op Clarkebaai geleë, 'n baie gewilde swemstrand wat haaienette beskerm is, met lewensredders aan diens. Die kompleks is veilig met elektriese hekke en bied direkte toegang tot die strand. Dit is stapafstand vanaf winkels, kroeë en restaurante geleë.

Dié duplekswoonstel is selfsorg en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 individueel gemeubileerde slaapkamers, waarvan 3 met see-uitsigte spog. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n slim-TV en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens toegerus is. Hulle maak gebruik van die gastebadkamer op die boonste vloer, toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping geleë en het 'n koningingrootte-bed. Hierdie kamer maak gebruik van die derde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Vir gaste se gerief is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis strek na 'n 8-sitplek-eetkamertafel met stoele en maak verder oop na die sitkamer. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale (Stay Essentail-pakket). Gaste het toegang tot gratis WiFi. Let daarop dat daar geen kluis is nie.

Die sitkamer maak oop na 'n patio wat spog met 'n klein tuin. Gaste kan 'n heerlike koppie koffie hier geniet. Gaste kan van die Weber-braai gebruik maak en kan 'n verfrissende duik in die gemeenskaplike swembad neem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 126

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 46, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Simbalina 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 427
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 427
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 46, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA749c1250a1829b36c7b3f9e803ae173ac0633e47125d8529eebb62c0e1c3510e1505012303a7420461af3417a7db715227aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 427 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 46 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.541820780225 31.216972768307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang