Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simbalina-on-sea

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hennie R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die plek was een van die bestes wat ons nog by was. Daar is geen negatiewe. Dit was werklik 'n heerlike plek en ons sal dit spoedig weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie netjies waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Simbalina-on-sea
Thank you, Wilma. It is our home from home too, and we are so delighted when our visitors have a positive experience. Take care Kind regards Carol

Shanaaz G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. We had a fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Simbalina-on-sea
Thank you for taking the time to review your stay in Simbalina. I am thrilled that you had a positive experience and look forward to your return visit! Take care. Kind regards, Carol.

Constant D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Awesome stay with awesome view. Awesome stay with awesome view. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Simbalina-on-sea
Thank you for your complimentary review of Simbalina. I am so grateful that it had everything you needed and wanted. We look forward to your return visit. Take care. Kind regards, Carol

Ravi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Great location, great host and everything within walking distance. Stay was great, the bathrooms need some updating and keys on the doors. Cleaners should only come when we check out and not from 8 am on the check-out day and asking if they can come in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carol
Simbalina-on-sea
Good morning! Thank you for your complimentary review of Simbalina. I am delighted that you enjoyed your time in Ballito and sincerely hope that you will return for a longer stay. Have a wonderful day and a fantastic week further. Take care Kind regards Carol

Olga D
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Heel beste ligging in Ballito. Ek kan nie genoeg goeie dinge sê oor ons verblyf nie! Ons groep het 'n 88-jarige ingesluit met beperkte mobiliteit. Sy kon die hele dag op die stoep na die see kyk. Die eenheid was baie goed toegerus met alles wat jy kon benodig, en die skoonmaakster was ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Die eenheid se ligging is perfek, reg op die promenade, loopafstand van die winkels, reg langs puik restaurante en net 'n paar tree van die koffie waentjie op die promenade. Kom vir seker terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Simbalina-on-sea
Thank you so much for your kind words, Olga. Dit was 'n plesier om jou te ontmoet. Ek is baie bly dat julle wil terug kom en ek sien daarna uit om van jou te hoor. Have a wonderful week further and mooi bly. Kind regards Carol

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carol Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kusweg 46, Simbalina 9, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16971d6bf358d7d75ef9ed824e23589c4c28e5afc6f62eeb99f9f31a289f20c7758d59e5f9ce9ea3d979b5f9b5c341304b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 46 Compensation Beach Road 9 Simbalina 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.5416042 31.2167795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang