Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simbithi Luxury Home

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Fig-laan 5, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R10 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Simbithi Luxury Home is 'n pragtige oopplan-huis op die Simbithi-gholfbaan in die veilige Simbithi Eco Estate in Ballito. Die Simbithi-klubhuis en -restaurant is stapafstand van die huis af en die strand is sowat 3 km ver. Die huis is pragtig gemeubileer en 'n vermaaklikheidsdroom.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n gastetoilet, 'n oopplan-kombuis, 'n eet- en leefarea en 'n TV-sitkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort. Die slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond en ander klein toebehore, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 10.

Die TV-sitkamer het lugversorging en het 'n L-vormige rusbank, plafonwaaier, boontjiesak en 'n groot platskerm-TV. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar. Skuifdeure maak oop na 'n onderdakstoep met sitplek buite, 'n etenstafel en stoele, en 'n braaigeriewe. Trappe lei af na 'n swembaddek met sonstoele.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Wild Fig-laan 5, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 10 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 10 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Fig-laan 5, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb2702bd054cf76d88a7b695a86b28d4331d565b610097dc2fb7184a1e1aa950710072115f80278b275fdb758690467554c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 500 per nag (plek vir 8) 5 Wild Fig Lane Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.505546555912 31.224557596295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang