Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simbithi Ocean View Penthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamboti-rylaan 17, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Simbithi Ocean View Penthouse skuil op die eksklusiewe Simbithi Eco Estate en bied slaapplek aan 8 gaste. Hierdie ruim woonstel bied asemrowende see-uitsigte en is die perfekte toevlugsoord vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n ontspannende vakansie met die gemak van die huis en die luukse van 'n gegoede landgoed in Ballito.

Die woonstel beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die oorblywende badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het toegang tot hul eie privaat balkon met sitplek, 'n plonspoel en pragtige uitsigte oor die see.

Binne Simbithi Eco Estate het gaste toegang tot 'n verskeidenheid gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n sprankelende swembad, staproetes en speelareas vir kinders. Hierdie huis is perfek geleë naby plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante en bied die ideale basis om die area te verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tamboti-rylaan 17, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamboti-rylaan 17, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd58b39b75bfc955a53395fd7a1225560dd34cb7d783e2fc95fcae520c61aedea9149418f50c4b4fd173e7e6801ab3e69d58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8) 17 Tamboti Drive Simbithi Eco Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.520249747189 31.223962428311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang