Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simbonga Game Reserve and Sanctuary

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Isobel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die Sanctuary-toer met die eienares Lauren was insiggewend. Kudos and respect. Dit was vir ons 'n eerste en het die kompakte glamping baie geniet. Die teepee was bietjie uitdagend, maar het soos 'n baba geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

A magnificent game reserve. Fantastic location. Incredibly attentive hosts. Absolutely breathtaking view from the family units.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike kuier in die wildernis, het baie diere gesien, so die moeite werd. Loved the stay in the teepee in front of the waterhole. So many wildlife to see. Lions weren't shy to roar at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

An exciting stay at a well kept reserve. So peaceful, animals near the tented camp and going to sleep listening to the lions. All in all a wonderful experience. Lauren is so extremely passionate about her work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Rustig, pragtig, heerlik. Die gasvrou is baie vriendelik en het ons met ope arms verwelkom. Ons kon op ons eie op die plaas rondry en diere en voëls soek. Die gratis toer van die leeus was baie insiggewend. Hierdie mense het ons tot gehelp om ons motor se band om te ruil toe ons ontdek dat dit pap is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Very beautiful scenery, luxury camping. Just a suggestion, the roads on the farm need some work, maybe drag a tyre and cut back some bush, it was very tricky driving around the farm, you definitely need a 4x 4 vehicle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

I enjoyed the home we stayed in and the game. Great. Staff very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carelia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Wegbreek. Dit was baie lekker! Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penny M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Lovely venue! Accommodation was very well prepared/ stocked for our visit! Wood supplied for the hot tub as well as the fire lighters! Accommodation is very private with the game walking right in front of the tent! Lovely and peaceful! Will definitely be coming for a second visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Simbonga Game Reserve and Sanctuary
Baie dankie vir die terugvoering. Sien uit daarna om julle weer by Simbonga te ontvang.

Izelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Juweel in die bos en ‘n klipgooi van die see. Rustig en ontspannend met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakfontein, Thornhill, Thorn, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe21e35ba5f05f5d0a505be4db02f374913ff808d255c0a04d221dc35ce72f8c3fe1a05d242c0c73eefd0016ef509511f46c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Brakfontein Thornhill Thorn Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.903705 25.071573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang