Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simcha Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Simcha Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Fortunate M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fortunate M

Exquisite.

It was amazing. The price is reasonable, the service marvellous, not to mention the location. We didn't have to bring anything as everything in the kitchen was provided. We even had games provided for us. Amazing for the price.

Jaid B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaid B

A very lovely weekend in the bush.

We were missing some dish towels and the Wi-Fi was on but not working. Otherwise very comfortable, with good beds nice location.

Zuzane V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuzane V

Baie lekker!

Baie lekker gekuier. Die kombuis is effens klein, maar ons het reggekom. Lieflike huis vir 'n groot groep mense! Dankie Simcha Lodge, ons sien julle definitief weer.

Louise H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Uitstekend, gerieflik, netjies en alles wat mens kan nodig hê.

Saam met my 3 kinders, hulle gades en kids gekuier. Uiters gerieflik. Ons was 12 mense en elke gesin het hulle eie spasie gehad. Heerlik gekuier om die braaier. Die groot spens is 'n pluspunt. Daar is alles wat mens nodig het. Loadshedding het nie eers gepla nie. Kids het die diere, plonspoel en wi-fi geniet. Ons sal beslis weer gaan. Well done aan die eienaar.

Nico M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico M

Lekker.

Baie mooi lodge, baie slaapplek vir 'n groot groep mense.

Phindile F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile F

Awesome.

Beautiful for those who enjoy wildlife.

Sp B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sp B

Waarde vir geld.

Baie mooi en netjiese huis, met alle nodige geriewe, huis word gereeld besoek deer baie wild, was perfek vir ons groot groep mense.

Willie R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie R

Heerlike wegbreekplekkie vir 'n enkelpersoon of 'n groot groep, baie diere op jou voorstoep.

Nie baie bejaarde-persone-vriendelik nie. Trappe na huis baie steil en moelik vir die ou mensies om op en af te kom. Een van die gyesers het nie gewerk nie maar daar is onmiddellik iemand ontbied wat dit spoedig herstel het. Het baie kragonderbrekings gehad maar dit is seker maar tewyte aan die swaar weer. Die eienaar kan bietjie spandeer op onderhoud vir die opknap van vliegskerm, deurslotte ens. In geheel was dit baie lekker en sal weer besoek.

David R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David R

Netjies. Heerlike kuierarea.

Alles wat nodig was! Die dame wat reëlings tref -skitterend.

Lizette D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lizette D

Baie teleurgesteld!

Die huis is glad nie dieselfde as wat hulle op die webtuiste adverteer nie. Die huis is met 'n muur in twee verdeel, wat beteken daar was mense direk langs ons wat oor die muur geloer het. Ons was onder die indruk ons het die huis vir onsself so ook die ingeboude braai. Die yskas, swembad en van die eetgerei was vuil, een pot swart aangebrand. Hoofslaapkamer onder, geen remote vir lugversorging nie! Baie, baie min diere het die plek besoek. Jammer ons was baie teleurgesteld in Simcha Lodge.

Louise P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Baie lekker gekuier en gerus!

Dankie fasiliteite was wonderlik - min pakplek in die kombuis, maar ons kon 'n plan maak.

Magdaleen D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen D

Rustige omgewing, baie netjies en lekker baie spasie.

Ons was 'n groot groep mense en daar was oor as genoeg spasie vir almal. Die huis was netjies en mooi skoon. Die omgewing is baie rustig en mens kan lekker ontspan. Baie diere besoek die huis deur die loop van die dag. Ons sien julle defnitief weer!

Nicholas W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas W

Pleasant spot, with everything you need, great value for money.

Great spot in Marloth Park. Close to the Kruger gate and has everything you need.

Simcha Lodge se terugvoer

Thank you for the wonderful review. We are glad you enjoyed your stay and we hope you will be back soon.

Simcha Lodge
Engela S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S

Verblyf is tops!

Wow! ... Wow! ... Skoon, netjies, modern, gerieflik! Ons sien julle weer!

Simcha Lodge se terugvoer

Hi Engela, Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons streef daarna om dit vir ons kliënte 'n onvergeetlike ervaring te maak.

Simcha Lodge
Derik D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derik D

Baie netjies en ten volle toegerus. Sal verseker die plek weer gebruik indien ons in die omgewing is.

Sien sterre.

Simcha Lodge se terugvoer

Hi Derik,

Baie dankie vir die terugvoering. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle te huisves in die toekoms. Wees verseker van ons beste diens ten alle tye. Ons vertrou dat julle spoedig weer van ons Lodge gebruik sal maak en vriende en familie sal verwys.

Baie dankie
Vriendelike groete
Simcha span

Simcha Lodge
Deon S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Baie netjies en bekostigbaar.

Regtig waarde vir geld, 'n goeie oorslaap vir besoek aan Wildtuin.

Simcha Lodge se terugvoer

Hi Deon, Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer jou mening. Besoek ons gerus weer en wees verseker van ons beste diens ten alle tye.

Simcha Lodge
Marietjie B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Tranquil surroundings, everything our large group with toddlers needed.

This was a comfortable stay over. Can be recommended to visitors who wish to visit the Kruger National Park. I suggested bedside lamps for readers as the power saving ceiling lights do not supply enough light and had to be switched off at the door. Thank you for your friendly service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige omgewing. Alles wat ons groot groep met peuters nodig gehad het.

Dit was 'n gerieflike wegbreek. Kan dit aanbeveel vir reisigers wat die Krugerwildtuin wil besoek. Ek stel bedlampies voor vir lesers aangesien die kragbesparende plafonligte nie genoeg lig voorsien nie en by die deur afgeskakel moet word. Dankie vir julle vriendelike diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 698
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 698
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3947, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd867330c5367e78124c2798b7d7fb23a3d5cabd2a6f57f28f724dc63351f659fe61199b1141cce56f84b630d2cdaee510b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 698 per nag (plek vir 12) 18 5 1 5 3947 Erdvark Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.353598263269 31.799154179891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang