Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simcha Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Fortunate M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Exquisite. It was amazing. The price is reasonable, the service marvellous, not to mention the location. We didn't have to bring anything as everything in the kitchen was provided. We even had games provided for us. Amazing for the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaid B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

A very lovely weekend in the bush. We were missing some dish towels and the Wi-Fi was on but not working. Otherwise very comfortable, with good beds nice location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zuzane V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Baie lekker! Baie lekker gekuier. Die kombuis is effens klein, maar ons het reggekom. Lieflike huis vir 'n groot groep mense! Dankie Simcha Lodge, ons sien julle definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet G
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Baie lekker en rustig. Sukkel met storte. As mens koue water oopdraai saam warm water, word die water koud. Verder het ons baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise H
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Uitstekend, gerieflik, netjies en alles wat mens kan nodig hê. Saam met my 3 kinders, hulle gades en kids gekuier. Uiters gerieflik. Ons was 12 mense en elke gesin het hulle eie spasie gehad. Heerlik gekuier om die braaier. Die groot spens is 'n pluspunt. Daar is alles wat mens nodig het. Loadshedding het nie eers gepla nie. Kids het die diere, plonspoel en wi-fi geniet. Ons sal beslis weer gaan. Well done aan die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico M
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

Lekker. Baie mooi lodge, baie slaapplek vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phindile F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2022

Awesome. Beautiful for those who enjoy wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sp B
Kort verblyf
4.8
Jan 2022

Waarde vir geld. Baie mooi en netjiese huis, met alle nodige geriewe, huis word gereeld besoek deer baie wild, was perfek vir ons groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie R
Kort verblyf
4.8
Feb 2021

Heerlike wegbreekplekkie vir 'n enkelpersoon of 'n groot groep, baie diere op jou voorstoep. Nie baie bejaarde-persone-vriendelik nie. Trappe na huis baie steil en moelik vir die ou mensies om op en af te kom. Een van die gyesers het nie gewerk nie maar daar is onmiddellik iemand ontbied wat dit spoedig herstel het. Het baie kragonderbrekings gehad maar dit is seker maar tewyte aan die swaar weer. Die eienaar kan bietjie spandeer op onderhoud vir die opknap van vliegskerm, deurslotte ens. In geheel was dit baie lekker en sal weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
Kort verblyf
4.6
Sep 2021

Netjies. Heerlike kuierarea. Alles wat nodig was! Die dame wat reëlings tref -skitterend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 698
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 698
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3947, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd867330c5367e78124c2798b7d7fb23a3d5cabd2a6f57f28f724dc63351f659fe61199b1141cce56f84b630d2cdaee510b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 698 per nag (plek vir 12) 19 5 1 5 3947 Erdvark Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.353598263269 31.799154179891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang