Simon Bekker Selfsorg
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simon Bekker-laan 72, Rangeview-uitgang 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
-
Vanaf
R1 500R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Simon Bekker Selfsorg is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Rangeview in Krugersdorp. Dit is ideaal vir 'n groep vriende, want daar is 'n swembad vir warm somersdae.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n hoekbad in die tweede badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n groot swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Simon Bekker-laan 72, Rangeview-uitgang 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simon Bekker-laan 72, Rangeview-uitgang 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang