Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simon Bekker Selfsorg

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-laan 72, Rangeview-uitgang 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 600 R1 280 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Simon Bekker Selfsorg is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Rangeview, Krugersdorp geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n groep vriende aangesien die eiendom 'n sprankelende swembad het vir daardie warm somersdae.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed; net die hoofslaapkamer het egter 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Hoekbad is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n ruim swembadarea met braaigeriewe wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl die vuur brand. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Simon Bekker-laan 72, Rangeview-uitgang 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Simon Bekker Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-laan 72, Rangeview-uitgang 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4731bc3ac5ab8e0d75ebb9fc463d3272d90a18b1e5d8ec0e2026ab1bfe152e1687523bfeca4508fb1070c1441973c8c73f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 72 Simon Bekker Avenue Rangeview Ext. 4 1739 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.097654220763 27.832646449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang