Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sands Simon's Town Penthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 196

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Sands Simon's Town Penthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Stephen L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen L

Beautiful views, quiet location, safe and secure.

We had a wonderful stay at the penthouse. The views are breathtaking, both morning, and evening, and the place is extremely spacious and well-furnished. Nice, secure entrance and parking, and good security gate on the door. Nice big kitchen, and good braai area. The only downside is, we didn't have enough time to stay longer.

Francois K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Baie lekker.

Plek was puik. Baie mooi uitsig , sentraal geleë en als wat 'n mens wil hê.

Janine P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Amazing and relaxing

My family and i had a blessed stay will definitely be returning. The view is breathtaking

Anathi Z - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anathi Z

Our stay was peaceful and worth visiting again.

We enjoyed ourselves and we appreciate the fact that we were not supervised throughout our stay. We had fun and we appreciate the warm welcome we received from both Mr. Grant and Sandra. The views from the Penthouse are to die for, we took very cool pictures . We however had a complaint of the WIFI. We expected to have a WIFI connection but there was no connection at all. Next time please ensure you keep your promises.

Carla S - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Idilliese woonstel met pragtige uitsig!

Die woonstel was ruim en toegerus met alles wat mens mag nodig hê. Die uitsig is werklik asemrowend. Sal definitief weer kom en dit aanbeveel aan ander! Perfek vir ‘n rustige wegbreek.

Richard L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L

Lovely apartement with spectacular views.

Fantastic apartment on redhill, giving fantastic views of the see and Simons Town. Perfect for larger families or a group of friends. Everything you could possibly need is at your disposal. Great hospitality from all involved.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige woonstel met pragtige uitsigte.

Fantastiese woonstel teen rooi heuwel met fantastiese uitsigte oor die see en Simonstad. Ideaal vir groter gesinne of 'n groep vriende. Alles wat jy moontlik benodig, is tot jou beskikking. Baie gasvryheid van alle betrokkenes.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Madia A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madia A

Heerlike gesinskuier met die mooiste uitsig!

Alles was netjies en goed toegerus, het aan alle verwagtinge voldoen. Die ruim akkommodasie was meer as voldoende vir 8 mense.

Sandor T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandor T

Great weekend, good location.

No issues with the property, clean and well looked after. Can highly recommend it.

Sebastian M - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian M

The view, experience, home and facilities were out of this world. I have never experienced a view like this. Really really worth every penny/rand/yen for this place.

Grant and Sandy, were really accommodating and friendly throughout our stay. The balcony is were I basically camped out and just soaked in that view. It's were I would want to die lol. Absolutely bliss! Thank u again for the amazing venue. It was thoroughly enjoyed by everyone.

Nash P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nash P

Magnificent views.

Lovely safe environment with magnificent views. Sleeping accommodation very comfortable. Unfortunately Wi-Fi wasn't working. Warm welcome by Grant, just made things easier knowing that he was a phone call away.

Sands Simon's Town Penthouse se terugvoer

Hello Nashriena,
Yes the view is magnificent.
So sorry about the WI-FI not working , as i said it was raining and windy and this unit being so high the the Wi-Fi reception occasionally does not work . I wish I could be in control of the weather
Very happy you enjoyed your stay .

Sands Simon's Town Penthouse
Donovan P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan P

Baie lekker plek en uitsig is verskriklik pragtig.

Lekker ruim plek en uitsig is verskriklik mooi. Wind was bietjie onplesierig om buite te kuier, veral in die aande so jy kan nie lekker braai in die wind nie.Die gasbraai het ook nie gewerk nie, maar dis die minste van ons probleme. Ons het dit verskriklik geniet.

Moffat M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Moffat M

Had a sharp holiday.

The place is nicely built in a mountain, however, we spent the whole stay without a TV and the main fridge not working properly.

Sands Simon's Town Penthouse se terugvoer

Good morning
So happy you enjoyed
There was a massive electrical storm which hit the TV
The agent was told the TV was not working a day after arrival The following day the TV was fixed, unfortunately, your stay was only 4 days. The TV technician needed 24 hours to fix the TV.
Apologies for this mishap

Sands Simon's Town Penthouse
Martie G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie G

Dis 'n pragtige, ruim eenheid met die mooiste uitsig.

Ons was 5 volwassenes en het genoeg ruimte gehad.

Anita P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anita P

Dit was net sleg dat hulle besig was om te restoureer.

Dit was net sleg dat hulle besig was om te restoureer, die hele huis het na verf gestink. Daar was nie WiFi soos geadverteer nie, en die DStv was af, maar is die volgende dag weer aangesit. Verder het ons baie lekker gebly. Hulle het die lekkerste beddens en beddegoed - het lanklaas so lekker geslaap as ons op die reis.

Vanaf R5 550
R5 550 R3 885
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 550
R5 550 R3 885
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayview Heights 10, Red Hill-weg, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7316b0a180b16f9aa706e7d16b4be2024b69c017d2fa2731a004a784d245400587f0d520c4955226df2d4317620d3cacae5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 550 nouVanaf R3 885 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 10 Bayview Heights Red Hill Road 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.180239 18.422082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang