Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simonsberg Heights

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Simonsberg Heights
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Careen S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Careen S

Die woonstel het 'n pragtige uitsig, ons het elke oomblik van ons verblyf geniet.

Ons het heerlik gebly!

Hayden S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayden S

Clean, neat and refreshing.

Fantastic views, beautiful scenery.

Desireé O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desireé O

It was home away from home vir ons gesin was dit 100% perfek en voldoende.

Sien sterre.

Simonsberg Heights se terugvoer

Thank you Desireé, it was a pleasure to host you and your family, you are welcome back anytime.

Simonsberg Heights
Cecilia K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K

Lieflike plek en heerlik gebly!

Alles wat jy mag nodig hê, was daar. Baie netjies en skoon gewees. Sal enige tyd dit aanbeveel.

Portia M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Portia M

Amazing, will definitely visit again.

Everything was perfect, the only problem with teenagers is that they required WiFi to do their assignments online. The owner promised to have WiFi in the future.

Simonsberg Heights se terugvoer

Hi Portia, I'm glad you enjoyed your stay. WiFi will be installed from 1 February.

Simonsberg Heights
Thandeka S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka S

We had an amazing time at Simonsberg Heights.

The location was great with a fantastic view of the beach. Lorraine is such a lovely lady, she helped us with our luggage to take it up to the apartment. The place was clean, everything we needed was available. The beach is just a walk down the road. We felt safe all the time, at all the places we visited.

Therèse S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therèse S

Heerlik en gemaklik.

Al wat ek sou wou verander het is die DStv-pakket. Ons wou die Springbok-rugby kyk op 201 en die kanaal is nie beskikbaar nie. Slegs skolesportkanaal. Eienaar moet dalk oorweeg om die bouquet te wysig om hierdie kanaal in te sluit. Die beskikbaarheid van WiFi sou 'n bonus gewees het, maar dis 'n ruim, gemaklike blyplek.

Estelle L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L

Die verblyf, dorp en omgewing was absoluut die moeite werd.

Ons sal definitief weer van Simonsberg Heights gebruik maak. Loop afstand van alles af. Uitsig is asemrowend. Baie dankie dat daar so vinnig gereageer is op 'n versoek, julle diens is 10/10.

Simonsberg Heights se terugvoer

Wonderlike gaste! Dankie vir die gawe woorde. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Simonsberg Heights
Sonja J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Alle verwagtinge is oortref.

Die perfekte woonstel met alles wat jy nodig het en as 'n bonus, die mooiste see-uitsig het. Baie professionele diens van Lorraine ontvang en sal enige tyd weer bespreek.

Simonsberg Heights se terugvoer

Wonderlike gaste, dit was 'n plesier om Sonja en familie te ontmoet, ons hoop om hulle gou weer te sien.

Simonsberg Heights
Lize M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Goed geleë, ongelooflike uitsig, veilig.

Baie goed geleë. Ongelooflike mooi uitsig oor die hawe en die hele Valsbaai. Naby aan besienswaardighede en winkels. Waarde vir geld. Baie netjies en goed toegerus. Veilige parkering en kompleks. Rustige omgewing. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Simonsberg Heights se terugvoer

Wonderlike gaste, dit was 'n plesier om Lize en familie te ontmoet. Welkom terug enige tyd.

Simonsberg Heights
Chrizelle G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle G

Perfek vir 'n familievakansie!

Dit was 'n plesier om in Simonsberg Heights te bly. Lieflike ligging, gerieflik, netjies en baie stylvol. Lorraine was baie vriendelik en behulpsaam en ons sal definitief weer daar gaan bly wanneer ons Simonsstad besoek.

Simonsberg Heights se terugvoer

Chrizelle en familie is wonderlike gaste en het so mooi na die woonstel gekyk. Ons sien uit daarna om hulle gou weer te sien.

Simonsberg Heights
Suzanne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Heerlik, pragtig en rustig.

Die woonstel is pragtig, en wonderlik toegerus. Die uitsig is pragtig. Ons het dit terdeë geniet en sal definitief weer teruggaan.

Simonsberg Heights se terugvoer

Wonderlike gaste, ons sien uit daarna om hulle terug te verwelkom.

Simonsberg Heights
Anne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V

Heerlik.

Lorraine het ons baie vriendelik ontvang en heelwat wenke gegee oor wat om te doen, waar om te eet, ens. Die eenheid is baie goed ingerig, is skoon en netjies en het 'n asemrowende uitsig oor die hawe. Die toesluitmotorhuis is 'n heerlike bonus. Kan nie wag om weer hier te kom bly nie. Sal dit beslis aanbeveel.

Simonsberg Heights se terugvoer

Baie dankie, dit was so goed om julle te ontmoet, hoop om julle weer te verwelkom.

Simonsberg Heights
Jan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Vreeslik skoon, netjies en baie lekker.

Wat 'n lekker tydjie. Die plek is so goed ingerig, al die nodig toebehore was daar. Die plek is pynlik skoon en netjies gewees. Ons sal weer daar bly as ons in Simonstad wil bly. Lorraine was uiters hulpvaardig. Ons het ons tyd daar baie geniet.

Simonsberg Heights se terugvoer

Baie dankie, julle was wonderlike gaste, hoop on julle weer te sien.

Simonsberg Heights
Jan H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Mooi, skoon en veilig. Wat 'n lekker plek om te bly as jy Kaap toe gaan.

Baie mooi ligging met mooi uitsig oor die hawe en omgewing. Veilige toesluitparkering. Stil area, maar binne 5 minute van winkelsentrum en Simonstad. Plek is mooi ruim en baie netjies. Ons was vriendelik ontvang en die eienaar het seker gemaak dat alles reg was. Sal definitief weer teruggaan.

Auriel L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Auriel L

Weekend breakaway with friends.

Perfect location to explore Simonstown, Boulders, Millers Point, Cape Point etc.

Janet R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet R

Excellent value for money, convenient lock-up and go.

Simply and tastefully decorated with stunning view of the bay and harbour. Will definitely visit again!

Simonsberg Heights se terugvoer

Wonderful guests. Can't wait to welcome them again.

Simonsberg Heights
Jaco V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Dit was baie aangenaam, vreeslik netjies en die vertrekke is groot met ’n wonderlike uitsig.

Sal dit definitief aan vriende en famile aanbeveel. Baie sentraal geleë en die eienaar se kliëntediens was uitsonderlik.

Simonsberg Heights se terugvoer

Baie dankie, Jaco. Julle was wonderlike gaste, hoop on julle weer te sien.

Simonsberg Heights
Stephanus D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D

Gemaklik, netjies en skoon en die eienaar het ons vriendelik ontvang.

Alle noodsaaklike geriewe is in die woonstel beskikbaar.

Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantasties.

Uitsig is briljant. Gasvrou baie behulpsaam, voel soos vriende.

Simonsberg Heights se terugvoer

Baie dankie, Angelique, julle het ook soos vriende gevoel. Hoop om julle weer te sien.

Simonsberg Heights
Susan W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Dit was ongelooflik. Die diens wat ons gekry het by Lorraine, haar vriendelikheid en sy is baie behulpsaam. Die uitsig is asemrowend en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die woonstel is baie netjies en baie veilig. Ons sal definitief weer gebruik maak daarvan.

Dit was ongelooflik mooi. Alles was so netjies en baie veilig. Die uitsig is ongelooflik en Lorraine is so behulpsaam en vriendelik. Dit is 'n moet om te sien.

Gavin A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin A

Alles en n bietjie meer.

Lorraine was n ster en het ons verwelkom en alles vertel wat ons moet weet Simonsberg Heights is beskostigbare gemak. Alles wat jy nodig het is daar. En die uitsig oor die hele Fals Bay is asemrowend mooi. Baie dankie vir n heerlike wegbreek.

Konrad N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad N

Ongelooflike wegbreek met lieflike verblyf!

Ons het ons tydjie in Simonstad baie geniet en sal beslis weer gaan. Die verblyf was so lekker en 'n mens kan nie vir 'n beter blyplek vra nie. Alles wat nodig is word voorsien en alles was netjies en skoon. Baie dankie aan Lorraine vir die wonderlike diens en tydjie wat ons in Simonstad kon geniet!

Luyanda S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luyanda S

We enjoyed our stay with my family.

Lorraine made us feel welcomed, and the view is beautiful to wake up every morning.

Martin S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Uitstekende waarde vir geld.

Die eenheid het in alle opsigte voldoen aan ons verwagtinge. Veilig gevoel en die feit dat daar 'n toesluitmotorhuis is is 'n bonus. Enigste negatief is dat geen sportkanaal op TV beskikbaar is nie.

Erik D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik D

Uitstekend.

Simonsberg Heights is uitstekend geleë in Simonstad met 'n ongelooflike uitsig van die baai. Toegang tot Simonsberg is goed aangesien die eenheid net voor Simonstad se sakekern lê.

Madelene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene S

Asemrowende uitsig.

Ons het heerlik gekuier by Simonsberg Heights. Woonstel is goed toegerus, alles wat jy kan nodig hê en meer. Lorraine is 'n vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Ons sal vir seker weer gebruik maak van hulle. Die woonstel is lekker naby aan winkels, en die uitsig is pragtig. Heeldag gesit en kyk na die see. Sou net graag 'n braaiplek wou hê.

Francina S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina S

Lekker Lekker 5 dae!

Regte afsetpunt vir stap (selfs tot by Admiral's Waterfall), treinry, winkels, asook pragtige uitsigte oor die hele Valsbaai en die hawe met sy doendinge. Kon nie genoeg kry dat ons nou nog daaroor praat en beplan om dit volgende jaar weer te doen!

Angelique M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M

Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig sal kry.

Sien sterre.

Tracy V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V

Alles was perfek, ons kon nie meer gevra het nie.

Van die bespreking tot ons by die woonstel aankom, was alles net so perfek. Ons is verwelkom deur Lorraine, wat 'n lieflike vrou. Die woonstel het alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Ons het dit baie geniet. Ek sou hierdie vakansiewoonstel baie aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill-weg, Simonsberg Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNmJjZjE4LTM1MjMtNDQ4My1iNmFhLTBmYzY3ZWVmNjE2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 Palace Hill Road Simonsberg Heights 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.186290235296 18.423897083848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang