Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simonsberg Heights

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Careen S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die woonstel het 'n pragtige uitsig, ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayden S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Clean, neat and refreshing. Fantastic views, beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desireé O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

It was home away from home vir ons gesin was dit 100% perfek en voldoende. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Simonsberg Heights
Thank you Desireé, it was a pleasure to host you and your family, you are welcome back anytime.

Cecilia K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Lieflike plek en heerlik gebly! Alles wat jy mag nodig hê, was daar. Baie netjies en skoon gewees. Sal enige tyd dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Amazing, will definitely visit again. Everything was perfect, the only problem with teenagers is that they required WiFi to do their assignments online. The owner promised to have WiFi in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lorraine
Simonsberg Heights
Hi Portia, I'm glad you enjoyed your stay. WiFi will be installed from 1 February.

Thandeka S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

We had an amazing time at Simonsberg Heights. The location was great with a fantastic view of the beach. Lorraine is such a lovely lady, she helped us with our luggage to take it up to the apartment. The place was clean, everything we needed was available. The beach is just a walk down the road. We felt safe all the time, at all the places we visited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therèse S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlik en gemaklik. Al wat ek sou wou verander het is die DStv-pakket. Ons wou die Springbok-rugby kyk op 201 en die kanaal is nie beskikbaar nie. Slegs skolesportkanaal. Eienaar moet dalk oorweeg om die bouquet te wysig om hierdie kanaal in te sluit. Die beskikbaarheid van WiFi sou 'n bonus gewees het, maar dis 'n ruim, gemaklike blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Die verblyf, dorp en omgewing was absoluut die moeite werd. Ons sal definitief weer van Simonsberg Heights gebruik maak. Loop afstand van alles af. Uitsig is asemrowend. Baie dankie dat daar so vinnig gereageer is op 'n versoek, julle diens is 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Simonsberg Heights
Wonderlike gaste! Dankie vir die gawe woorde. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Sonja J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Alle verwagtinge is oortref. Die perfekte woonstel met alles wat jy nodig het en as 'n bonus, die mooiste see-uitsig het. Baie professionele diens van Lorraine ontvang en sal enige tyd weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Simonsberg Heights
Wonderlike gaste, dit was 'n plesier om Sonja en familie te ontmoet, ons hoop om hulle gou weer te sien.

Lize M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Goed geleë, ongelooflike uitsig, veilig. Baie goed geleë. Ongelooflike mooi uitsig oor die hawe en die hele Valsbaai. Naby aan besienswaardighede en winkels. Waarde vir geld. Baie netjies en goed toegerus. Veilige parkering en kompleks. Rustige omgewing. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Simonsberg Heights
Wonderlike gaste, dit was 'n plesier om Lize en familie te ontmoet. Welkom terug enige tyd.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill-weg, Simonsberg Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNmJjZjE4LTM1MjMtNDQ4My1iNmFhLTBmYzY3ZWVmNjE2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 Palace Hill Road Simonsberg Heights 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.186290235296 18.423897083848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang