Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simonsberg Heights

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill-weg, Simonsberg Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Simonsberg Heights is 'n selfsorgwoonstel teen die berg in Simonstad met 'n asemrowende, ononderbroke uitsig oor Valsbaai en die Simonstad Marina. Die woonstel is naby die strand, winkels en restaurante, en ander plaaslike besienswaardighede.

Die woonstel is op die derde verdieping en kan slaapplek vir 4 gaste bied, maksimum. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Die volledige badkamer het 'n instapstort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n outomatiese wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en yskas in. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met skuifvensters wat oopmaak na die luisterryke uitsig. Daar is parkeerplek vir 1 motor in 'n veilige toesluitmotorhuis. Daar is nie plek vir 'n ekstra sleepwa ens. nie.

Die gebou word beveilig deur 'n elektriese hek agter die perseel en 'n elektroniese voetgangerhekkie by die ingang. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie en partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.

Let asb. op: Daar is ’n 24 uur-kenninsgewingsperiiode vir alle besprekings en gedurende die skoolvakansie in Desember en Januarie is die minimum-verblyftydperk 7 dae.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Melinda M
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend! Netjiese woonstel met asemrowende uitsig. Ons het heerlik gebly, woonstel is baie skoon en netjies, alles wat nodig is vir selfsorgverblyf...
Sien meer
Sep 2024
Careen S
Saam met vriende
5.0
Die woonstel het 'n pragtige uitsig, ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Ons het heerlik gebly!
Mei 2024
Hayden S
Gesin met tieners
5.0
Clean, neat and refreshing. Fantastic views, beautiful scenery.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Desireé O
Gesin met tieners
5.0
It was home away from home vir ons gesin was dit 100% perfek en voldoende. Sien sterre.
Jan 2024
Thandeka S
Gesin met tieners
5.0
We had an amazing time at Simonsberg Heights. The location was great with a fantastic view of the beach. Lorraine is such a lovely lady...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Palace Hill-weg, Simonsberg Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simonsberg Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill-weg, Simonsberg Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNmJjZjE4LTM1MjMtNDQ4My1iNmFhLTBmYzY3ZWVmNjE2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Palace Hill Road Simonsberg Heights 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.186290235296 18.423897083848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang