Simonskloof Mountain Retreat Camping
- Kapasiteit: 240 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Simonskloof Plaas, Karoo-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R320 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Simonskloof Mountain Retreat Camping is 50 km wes van Montagu en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit spog met 'n pragtige uitsig en is in 'n ekotoon tussen Karoo-vetplante en bergfynbos geleë. Die kloof is die tuiste van 'n verskeidenheid medisinale plante en wild en dit is dus ideaal vir gesondheidswerkswinkels.
Verblyf is in 8 privaat kampstaanplekke beskikbaar wat heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Die staanplekke is rondom 'n 300 jaar-oue eikeboom versprei en meeste het hul eie waterpunte. Daar is sonnige staanplekke en ander wat weer in die skadu is. Omgewingsvriendelike kompostoilette en warmwaterstorte wat deur 'n tradisionele houtvuur-donkie verhit word is beskikbaar.
Simonskloof spog met klein rotspoele, voetslaanroetes, bergfietsroetes en begeleide buite-aktiwiteite insluitend kanovaart, wildernis-uitstappies en abseil. Die eienaars het die Gecko-roete geskep wat 'n lang netwerk van 60 km is. Dit bestaan uit voetslaanroetes wat met die berg op lei en diep in klowe afsak. Hierdie roete is deel van die ongeveer 750 km-lange Rim of Africa, Afrika se mees uitdagendste en langste bergroete.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jurgen Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R318, Simonskloof Plaas, Karoo-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Simonskloof Mountain Retreat Camping het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 240 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Simonskloof Plaas, Karoo-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang