Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simonskloof Mountain Retreat- Faraway Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonskloof Mountain Retreat, Koo-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Simonskloof Mountain Retreat - Faraway Cottage is 50 km wes van Montagu geleë en bied verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in eenhede wat onafhanklik van die tradisionele krag- en waternetwerk is. Gaste kan pragtige uitsigte oor sukkulente Karoo- en bergfynbos geniet. Die kloof is die tuiste van verskeie medisinale plante en wilde diere, wat dit die ideale plek vir joga- en gesondheidswerkswinkels maak.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie eenheid het 'n kaggel en 'n buitebad. Daar is lieflike braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien.

Soms bied die verblyf ook aandete bed en ontbyt. 'n Unieke Afrika-Switserse kookkuns wat op die oop vuur voorberei word en by kerslig bedien word. Simonskloof het klein rotspoele, staproetes, bergfietsryroetes en begeleide buitelugaktiwiteite, soos kanoe, wildernistrekkings en abseil word aangebied.

Die eienaars werk al sedert 1999 om 'n 60 km lange netwerk van voetslaanpaaie teen die berg op en in die kloof af te skep. Die Gecko-roete vorm ook nou deel van die 750 km lange Rim of Africa - Afrika se mees uitdagende en langste bergroete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Simonskloof Mountain Retreat- Faraway Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jurgen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Simonskloof Mountain Retreat, Koo-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simonskloof Mountain Retreat- Faraway Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonskloof Mountain Retreat, Koo-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e109116e29aafbf6612ecaacd5712429ef1e1b2f79ce85c80b17870590ed1b3cea0693b2f011ddbb855e8146101d5985e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Simonskloof Mountain Retreat Koo Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.616917759707 19.728290476057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang