Simonzicht Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2 van Zorgvliet-Wes, Stellenboschpad 137, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 280R2 952 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Simonzicht Guest House is in die Banhoekvallei net buite Stellenbosh. Dit is diea ideala plek om te ontspan, uit te span, en die prentjiemooi Kaapse Wynlande te verken. Die gastehuis bied 'n vriendelike, hartlike en gemaklike atmosfeer met luukse verblyf, moderne geriewe, uitstekende diens en asemrowende berguitsigte.
Verblyf word in 6 lieflike, ligte en ruim kamers en suites gebied wat met luuksehde en gemak spog. Die kamers en badkamers het en suite-badkamers, dubbelhoë-plafonne, vars en neytrale dekor, en pragtige, moderne geriewe. Elke kamer het lugversorging, 'n verwarmer, Nespresso-masjien, platskerm-TV, beligting wat atmosfeer skep, 'n lessenaar, kluis en 'n haardroër. Die kamers het 24 uur-sekuriteit en 'n skoonmaakdiens.
Die spa op die perseel bied behandelings wat deur professionele terapeute behartig word wat die masseerbed in die gerief van gaste se kamers opstel. Die terapeute streef daarna op 'n ontspanne atmosfeer te skep waar alle soorte behandelings geniet kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Erfdeel 2 van Zorgvliet-Wes, Stellenboschpad 137, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Simonzicht Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2 van Zorgvliet-Wes, Stellenboschpad 137, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang