Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simplicity

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Amanda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Eenvoudig en baie lekker gebly. Ons was 'n gesin met 2 klein kinders en ons 2 vriende het saamgegaan. Ons het baie lekker gebly en het alles gehad wat ons benodig het. Dit is regtig soos die naam se "Simplicity", ek kan wel bietjie meer pakplek aanbeveel in die kamers. Maar dit is nie die einde van die wereld nie, ons het heerlik gebly, buite gebraai, kinders het fiets gery. Ons kon selfs wasgoed was. Die dorpsmense is vriendelik, ons het sommer gestap na Kays Kafee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fantasties. Hou baie van die verblyf, absolute gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rustig, Karoo, eenvoudig. Mooi ou huis, in 'n klein Karoodorpie. Rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rykie
Simplicity
Bly julle het lekker gebly.

Peter R
1 nag
5.0
Des 2022

Enjoyed the stay at Simplicity. Quiet little town, ideal from the hustle and bustle from the city. Safe and beautiful. I would recommend Simplicity to anyone. Close to different towns to explore and go back to the serenity of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gopal R
1 nag
1.2
Des 2022

It wasn't good, I won't recommend it to anyone. Was greeted with no water, no electricity, mosquitoes, etc. I don't blame the owner for load shedding, but there should be some backup plan for water etc. Plus Murraysburg is too hot and at least fans in each room are a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Rykie
Simplicity
Thank you for your review. Once again,I apologize that you were without water for an hour or two. Due to load shedding,it is a problem I am making work of. The electricity, I am sure you can understand that I can't help for load shedding. The heat,well that is part of staying over in the karoo,but we will make sure to get an extra fan for our guests convenience. Kind Regards

Roelf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2021

'n Karoo-kuier in Murraysburg. Ons het oornag in Simplicity, 'n ruim, netjiese en skoon selfsorghuis in Murraysburg. Die erf en huis is groot, met verskeie slaapkamers en twee badkamers, 'n braaiplek agter, en 'n kuierstoep voor. Die huis was voorsien met alles wat ons nodig gehad het. Die erf is omhein en ons het veilig gevoel agter tuin- en veiligheidshekke. Die buurt is stil. Ons beplan om weer oor te bly tydens ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rykie
Simplicity
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vriendelike Groete Rykie

Marelise S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Baie lekker kuierhuis. Maar kom voorbereid met eetgoed, aangesien dorpie baie klein is. Die huis was ruim, mooi toegerus met als wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kendall H
1 nag Saam met vriende
3.0
Des 2020

The type of stay you pay for is in the name: simplicity. You're provided with a bed, towels, kitchen appliances and a comfy lounge setting to relax in. It's good for a one night stay while on the road, but anything longer I would suggest somewhere else as we were worried about the lack of security measures taken. But like anywhere in SA, you have to watch your stuff. We did accidentally leave our yoga mat behind but the owners have still not contacted us to arrange for us to fetch it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Rykie
Simplicity
Good day Kendall Thank you for your review, I do appreciate it. I am aware of your yoga mat and did try to contact you,but only got voice mail. I apologize for not following up again. I can assusre you that your yoga mat is safely put away and we will contact you again to try and make arrangements for you to pick it up. Kind Regards Simplicity

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rykie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufortstraat 37, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe579a3a17470f736e37a215669dc539ea4e5aceb6dbef38356ed683b4311854675f347eb63331d14ff3a0f39c697f4fd0471?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 37 Beaufort Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.96206074228 23.765570767876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang