Simply M
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Generaal De Wet-straat 5, Fauresmith, 9978, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Simply M het slaapplek vir 2 gaste in 'n ou gerestoureerde kerkie wat in 1906 gebou is en in 'n tuiste vir gaste omskep is. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Die kerkie het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n Victoriaanse bad, en daar is ook 'n privaat ingang. Die aparte badkamer het 'n stort en toilet.
Daar is koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met OpenView in die kamer. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep, tuin, braaigeriewe en 'n plaasdammetjie om in te swem.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Miems Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Generaal De Wet-straat 5, Fauresmith, 9978, Vrystaat
- Gaste dink Simply M het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Generaal De Wet-straat 5, Fauresmith, 9978, Vrystaat