Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simply the Best Garden Route Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dubbelkamer 1
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, gratis WiFi, 'n slim-TV met Netflix en 'n dakwaaier.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Daar is geen kookgeriewe nie. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste moet hul eie SABC Plus- en DStv Stream-aanmeldbesonderhede verskaf.

Huisreëls

Hospitaalpasiënte kan daagliks middagete of aandete teen bekostigbare pryse bestel by Life Hospital Kitchen. Dit moet voor 10:00 bestel word.

Let asb. op:
- Rook is verbode in die slaapkamers. Dit word wel in die oop areas toegelaat.
- Reëlings kan op versoek vooraf vir 'n skoonmaakdiens getref word.
- Let dat die balans en breekskadedeposito ten minste 1 week voor die inklokdatum betaal moet word.
- Gaste moet asb. te alle tye die munisipale wette vir woongebiede nakom.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dubbelkamer 5
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, gratis WiFi en 'n plafonwaaier in die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Daar is geen kookgeriewe nie. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste moet hul eie SABC Plus- en DStv Stream-aanmeldbesonderhede verskaf.

Huisreëls

Hospitaalpasiënte kan daagliks middagete of aandete teen bekostigbare pryse bestel by Life Hospital Kitchen. Dit moet voor 10:00 bestel word.

Let asb. op:
- Rook is verbode in die slaapkamers. Dit word wel in die oop areas toegelaat.
- Reëlings kan op versoek vooraf vir 'n skoonmaakdiens getref word.
- Let dat die balans en breekskadedeposito ten minste 1 week voor die inklokdatum betaal moet word.
- Gaste moet asb. te alle tye die munisipale wette vir woongebiede nakom.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskamer (Oopplan)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-gesinskamer bied slaapplek aan 6 gaste, 2 volwassenes en 4 kinders indien nodig. Daar is 'n koningingrootte-bed en 1 stapelbed vir kinders, asook 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die eenheid het een en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas, induksiestoof, broodrooster en 'n mikrogolfoond toegerus, en daar is 'n etenstafel met 4 stoele. Daar is ook 'n TV met 'n TV-stroomboks sodat gaste Netflix kan kyk, gratis WiFi en 'n buitebraai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

4

1 x Kinderbank vir 2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste moet hul eie SABC Plus- en DStv Stream-aanmeldbesonderhede verskaf.

Huisreëls

Hospitaalpasiënte kan daagliks middagete of aandete teen bekostigbare pryse bestel by Life Hospital Kitchen. Dit moet voor 10:00 bestel word.

Let asb. op:
- Rook is verbode in die slaapkamers. Dit word wel in die oop areas toegelaat.
- Reëlings kan op versoek vooraf vir 'n skoonmaakdiens getref word.
- Let dat die balans en breekskadedeposito ten minste 1 week voor die inklokdatum betaal moet word.
- Gaste moet asb. te alle tye die munisipale wette vir woongebiede nakom.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryk Tulbachstraat 31, Da Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44212181e82604d519886b586f2dfa69c64ee634b5f06c81e34e9df469fb7bb77c89856bd797d4941acf7b67a2ce400736e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 31 Ryk Tulbach Street Da Nova 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.181551251487 22.127939077671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang