Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simply the Best Garden Route Accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryk Tulbachstraat 31, Da Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Simply the Best Garden Route Accommodation is in Da Nova in Mosselbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf binne bereik van strande en besienswaardighede op die Tuinroete.

Verblyf word gebied in 2 en suite-gastekamers met dubbelbeddens wat slaapplek vir 2 gaste in elk deel. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis WiFi plus 'n slim-TV om Netflix en ander TV-programme waarop ingeteken is, te stroom.

Nog 'n opsie is 'n ruim, en suite-oopplan-gesinseenheid wat net 2 volwasse mense wat deel en 2 kinders op stapelbeddens akkommodeer. Dié eenheid het 'n klein kombuisie met 'n yskas, induksieplaat en mikrogolf en alle selfsorgtoerusting vir 4 persone. Dit spog ook met 'n 4-sitplek-eethoekie en siftingstoestel vir 'n videospeler en Android Box vir Netflix. Premium DStv-intekenare kan alle kanale van hier af stroom. Gratis WiFi en 'n gasbraai buite is beskikbaar indien nodig.

Alle gastekamers is op 'n volledig toegeboude perseel met veilige parkeerplek geleë. Die eiendom is stapafstand vanaf 'n privaat hospitaal en 'n Spar asook koffiewinkels en bekende wegneemetes geleë. Hennie se bekende partytjierestaurant is ook in dieselfde sentrum.

Gaste kan doendinge in die area geniet, soos swem, perdry, ritsrit, bergfietsry, wildritte, wynproe, handwerkbierproe, wildkyk en visvang.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Annelize E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly! Ons het baie lekker gebly! Die plekkie was mooi, skoon en netjies. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het en die bed w...
Sien meer
Apr 2024
Beatrice E
5.0
Baie lekker gebly en naby winkels en eetplekke. Baie lekker gebly. Kort net nog 'n waaier in die woonplek. Verder was alles perfek.
Mrt 2024
Manfred H
Saam met lewensmaat
5.0
Eienaar is baie vriendelik en het ons laat tuis voel. Ons het baie lekker daar gebly.
Feb 2024
Susan R
5.0
Heerlik skoon en gemaklik. Die verblyf word aangebied deur pragtige mense met 'n hart van goud. Plekkie was skoon, netjies en nuut en is gerieflik nab...
Sien meer
Apr 2023
Juliana H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Klein, maar cosy en bekostigbaar.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Grobbies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Ryk Tulbachstraat 31, Da Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simply the Best Garden Route Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryk Tulbachstraat 31, Da Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44212181e82604d519886b586f2dfa69c64ee634b5f06c81e34e9df469fb7bb77c89856bd797d4941acf7b67a2ce400736e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 31 Ryk Tulbach Street Da Nova 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.181551251487 22.127939077671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang