Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simply Yzer Self-catering Apartments

 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Tweeslaapkamereenhede
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n ID/paspoort word tydens inklok vereis. Die kredietkaart waarmee die aanlynbespreking gemaak is, moet tydens inklok gewys word.
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Die drieslaapkamerwoonstelle is slegs vir 4 of meer gaste beskikbaar. Minder as 4 gaste sal in 'n tweeslaapkamerwoonstel geakkommodeer word, afhangend van beskikbaarheid.
Skoonmaakdienste is nie ingesluit nie, maar kan teen 'n esktra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Drieslaapkamerwoonstelle
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n ruim leefarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n etenstafel vir 6.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n ID/paspoort word tydens inklok vereis. Die kredietkaart waarmee die aanlynbespreking gemaak is, moet tydens inklok gewys word.
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Die drieslaapkamerwoonstelle is slegs vir 4 of meer gaste beskikbaar. Minder as 4 gaste sal in 'n tweeslaapkamerwoonstel geakkommodeer word, afhangend van beskikbaarheid.
Skoonmaakdienste is nie ingesluit nie, maar kan teen 'n esktra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA409e65e78293b6987be7b0f1da7491d56fe39fa16c534bbfe1fb1e66f70df5c282670ecc66e6cd059ffb2ae23ef83b21f14f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 29 Buitekant Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.345468343845 18.1619255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang