Simunye Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minty-straat 14, Sakhrol, Klerksdorp, 2574, Noordwes
- Vanaf R470 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Simunye Guest House is 10 km vanaf Klerksdorp se middedorp en bied gerieflike verblyf met die ideale kombinasie van sjarme, gasvryheid en moderne geriewe.
Verblyf word in verskeie kamers gebied. Badhanddoeke, ekstra matrasse en beddegoed vir kinders word voorsien.
Daar is ’n ten volle toegeruste, gemeenskaplike kombuis, sowel as ’n eetarea, ’n TV-kamer en ’n ontbytkamer. Ontbyt en ander etes kan op versoek en teen ’n ekstra koste gereël word.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.6/5
Abdul Hamid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Minty-straat 14, Sakhrol, Klerksdorp, 2574, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minty-straat 14, Sakhrol, Klerksdorp, 2574, Noordwes