Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sindiso Bliss

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusrylaan 74, Aruba 36, Shaka's Rock, 4439, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sindiso Bliss is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op 'n landgoed in die skilderagtige kusdorpie Shaka's Rock en bied ononderbroke 180 grade-see-uitsigte. Hierdie rustige toevlugsoord bied ontspannende, gerieflike verblyf en is perfek vir gesinne en vriende wat 'n onvergeetlike kuservaring wil geniet.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en pragtige see-uitsigte. Dit bied ook direkte toegang tot die balkon. Die tweede en derde slaapkamers lei na 'n balkon en spog met see-uitsigte. Hierdie kamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Swemhanddoeke en strandsambrele word voorsien. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die groot balkon is 'n hoogtepunt en spog met asemrowende see-uitsigte en buitebraaigeriewe.

Verder het gaste toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die landgoed is naby blouvlagstrande waar gaste walvisse en dolfyne in seisoen kan sien. Plaaslike winkels en restaurante is net 'n entjie ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Kusrylaan 74, Aruba 36, Shaka's Rock, 4439, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusrylaan 74, Aruba 36, Shaka's Rock, 4439, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e988deb23e1e4cad7c6fb1cdd9c79c521e1277fd914fbd1bb55d3bdd63dd77a9a410c10b20d26753698f9474c6d403f4b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 74 Ocean Drive Aruba 36 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.518095789904 31.226606905418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang