Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sinesan Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Sanele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 22 resensies vir Sinesan Guesthouse
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Nelia M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M

Wag baie vriendelik ontvang en het baie lekker geslaap.

Plek was stil en rustig en baie netjies, sal weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

Gugulethu Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugulethu Z

Had a great stay. The place is clean and the pool was clean.

Great stay. The place is clean and the pool was clean. I would suggest that they add more towels. There were only two towels, a small one and a big one.

Marius V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Vriendelike diens.

Mede gaste vriendelik en hulpvaardig. Na 10 in aand hou almal by reëls en kuier verder sonder harde musiek of geraas. Veilige parkering. Lekker lapa met braai. Swembad ook beskikbaar by lapa. Kamer lugversorging. Kamer goed uitgelê t.o.v. kragpunte.

Linda F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Versteurend, maar het toe op die ou einde lekker gebly.

Sinesan se eenhede is skoon en netjies alhoewel die dame wat ons ontvang het baie onbehulpsaam en "koud" was. Die 1 eenheid se buitedeur wou nie sluit nie en sy het geweier om ons na 'n ander eenheid te skuif. Haar rede was dat net sy en ons weet dat die deur nie kan sluit nie en hulle was blykbaar volbespreek. Na ek geskakel het oor die probleem is ons dadelik na 'n ander eenheid geskuif en het ons toe agtergekom dat sy gejok het dat hul volbespreek is. Sy wou ook nie vir ons 'n remote gee vir die hek nie. Maar na 'n lang konfrontasie het sy toe wel vir ons 1 gegee.

Zandra V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandra V

Overall a good stay.

Overall all we had a pleasant stay. They accommodated us with a larger room as the site only booked 2, but we were 3 and they also accommodated our little dog. Negative there were some unruly guest one evening, but the next day they were gone.

Andre J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Het dit baie geniet.

Sal weer 'n plan maak om die dienste te gebruik.

Maggie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie D

Was nie te sleg nie.

Sal net meer daarvan gehou het vir 2 glase en nie net 1 nie.

Mpho L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho L

A very relaxed environment and super clean rooms.

Friendly ladies taking care of the place.

Nella G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nella G

Slegste plek.

Dit was vuil! Geen duvet of skoon lakens nie, ons moes op vuil lakens slaap en die WiFi het ook nie gewerk nie. Daar was geen handdoeke nie, dit was glo nat.

Janiece B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Janiece B

Baie swak verblyf.

Baie swak verblyf. Kamer is vreeslik klein, kan skaars beweeg. Slegs 1 handdoek vir 2 gaste. Toiletsitplek was gebreek. Geen duvet om onder te slaap nie. Slegs 1 slaapkussing per gas. Stortdeur ook gebreek.

Dikgapha N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dikgapha N

Beautiful and private stay.

Wish pool was clean but everything else worth the price.

Mmathoto Elizabeth M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmathoto Elizabeth M

It is a very nice guesthouse. Beautiful rooms and very nice customer services.

See stars.

Happy M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy M

It was good.

I did enjoy my stay there and it was very good indeed. And I would love to come again next time.

Sinesan Guesthouse se terugvoer

Dear Happy, hoping to see you soon again. You were a splendid guest.
Regards

Sinesan Guesthouse
Hellen N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellen N

Excellent.

The two guys that work there are so professional and make every moment right for us. Our rooms were so amazing. And we really enjoyed our stay. The only disappointment was with the lady, not sure if it’s the owner/manager, as she failed to greet us during our two day stay. She needs to lead by example by creating a welcoming atmosphere. However the guys that work there really made our stay memorable.

Dikgapha N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dikgapha N

Beautiful and private stay that has all the essential needs.

See stars.

Diandra S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Diandra S

Aangenaam.

Was vriendelik ontvang en geriewe was voldoende. Kan doen met matjies by die stort.

Melany A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melany A

Positive experience.

Had a good stay. Very neat and comfortable.

Pierre M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre M

Op die oomblik sal ek nie Sinesan Guesthouse aanbeveel nie omdat dit blyk of die plek nog veel opknapping benodig en dit nie vooraf gemeld word nie.

Die plek het potensiaal, maar die kamers blyk in 'n stadium van opknapping te wees. Dit is duidelik dat die toerusting/ameublement/versiering en materiaal wat gebruik word van goeie gehalte is, maar die vakmanskap is uiters swak en die afwerking is power. Die kaste het nie deure nie en van die deure is stukkend en vol gate. Die vloerplankies is los en geskraap/gekrap en daar is onafgewerkte pleistergedeeltes. Ons was in kamer 4 waar die badkamerdeur flenters is, een kasdeur "weg" is en die ander stukkend en vol gate aan die binnekant is. Die stof op die rakke in die kas was erg en ons moes dit eers skoonmaak voordat klere ingepak kon word. Die reling waaraan die kantgordyne hang is verkeerd opgesit wat maak dat die gordyne nie kan oopmaak nie. Ek sou dink dat indien mens goeie geld aan die produkte spandeer, jy moet seker maak dat die vakmanne wat dit aanbring/installeer/in en aanbou, meer professioneel sal wees. Die stortvloer se teëls is van die soort wat op 'n "mesh" vasgeplak is en die is weer op 'n onbekende wyse op die vloer vasgeplak, maar daar is geen "grout" ingesit wat maak dat die teeltjies loskom - so is baie teëltjies in die stort los en kan dalk iemand se voet sny, weer eens onprofessionele vakmanskap. Die eienaar kan gerus hierop attent gemaak word, want sou die afwerking dieselfde as die produk gewees het, was die plek 'n pragplek en plesier vir besoekers.

Karen B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Karen B

Was teleurgesteld.

'n Dag voor ons aankoms is ek meegedeel dat ons familiekamer nie meer beskikbaar is nie, weens gaste wie dood in die familie het en langer gaan aanbly. Ons kamer was baie klein - kon glad nie daarin beweeg nie en ons is die volgende oggend wat yskoud was verder teleurgestel met koue storte. Jy kan ook elke hoes en geluid van die persone in die kamer langsaan hoor, so ek het feitlik nie 'n oog toegemaak nie.

Harry C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Harry C

Poor workmanship inside unit, especially the bathroom area.

The units are badly finished off, especially the bathroom area. The shower access is poor due to the location of the rack that is fixed on the wall. The laundry is good and the queen-size bed is comfortable. The door lock, curtain fixtures needs attention as well as the bed drawers, handle missing. Attention to detail is required to get the unit to standard.

Willie O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Willie O

Onveilig.

Geen skoon gebottelde drinkwater nie. Stort se vloer is vuil en hou 'n gesondheidsrisiko in. Voorste skuifdeur kan glad nie sluit nie. Verskeie pogings was al aangewend om sy slot te herstel sonder sukses. Ons bagasie was op eie risiko agter gelaat tydens ons funksie. Hoofhek se motor het nie gewerk nie. Aangesien ons die enigste was wat 'n stoep gehad het, het ander gaste met 'n radio daar kom sit en raas.

Kelly C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Kelly C

Ongerieflik.

Het gebruik gemaak van gastehuis vir verblyf tydens 'n kurses. Plek was vuil, was omring deur geraas en het dit moeilik gemaak om te studeer, het die laaste aand nie handdoeke gehad nie, parkering was verwarrend, maar was gelukkig naby aan ligging van kurses.

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mrytlestraat 2, Drie Riviere, Vereeniging, 1939, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABVTKe3aCpEN6MocprxV2Wmd1YT9REowrzkyqeqC8iCkoWUkBjV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 2 Mrytle Street Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.658637553171 27.981039682233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang