Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sinesan Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mrytlestraat 2, Drie Riviere, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Vanaf R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sinesan Guesthouse is in die hartjie van die luukse Drie Riviere in Vereeniging.

Verblyf word in deluxe-dubbelkamers gebied. Elke kamer het ‘n en suite-stort, platskerm-TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is ook ‘n swembad en ‘n kuierarea met ‘n veerpyltjiebord en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis bied geslotekringtelevisie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 23 resensies vir Sinesan Guesthouse
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Sanele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mrytlestraat 2, Drie Riviere, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Gaste dink Sinesan Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mrytlestraat 2, Drie Riviere, Vereeniging, 1939, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABVTKe3aCpEN6MocprxV2Wmd1YT9REowrzkyqeqC8iCkoWUkBjV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 2 Mrytle Street Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.658637553171 27.981039682233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang