Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Singing Kettle Beach Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lekker geslaap, baie lekker stort en die uitkyk op die see is een vir die boeke. Vriendelike ontvangs, baie skoon kamers en 'n baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Singing Kettle Beach Lodge
Thank you for your great review, William!

Heather R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Such a beautiful piece of paradise. Problem with the water pressure in the shower, but everything else was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Braham C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Fantastiese ligging. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. My tasse was in my kamer voordat ek nog behoorlik uitgeklim het. Baie skoon en netjies. Beter ligging kan jy nie kry nie. Sal definitief weer daar bly, net langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitstekend. Ons het ons tyd by Singing Kettle Beach Lodge terdeë geniet. Baie dankie aan Janine en personeel vir jul gasvryheid en mooi kyk na ons. Slaapkamer en kombuisie goed toegerus. Daaglikse skoonmaakdiens. Lieflike see-uitsig. Veilig. Heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Wonderlike plek by die moeie Keurboomstrand. Ons het 'n lieflike tyd gehad by Singing Kettle. Al die personeel is so vriendelik. Baie dankie aan almal by Singing Kettle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Singing Kettle Beach Lodge
Hello Francois, we are so happy that you enjoyed your stay. We hope we can welcome you again soon. Kindest regards from the Singing Kettle Eva.

Therona J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Asemrowende ligging. Pragtige plek met 'n baie behulpsame gasvrou. Ons het tuis gevoel van die eerste oomblik af. Almal was so vriendelik. Die strand is klipgooi. Keurboomstrand is prentjiemooi. Kamers gerieflik en ons kom verseker weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris R
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

One of the best! Apart from the fantastic location, well designed, clean accommodation, friendly and competent staff, the owners really got everything right. It is the small things that matter and they really ticked all the boxes. Well priced, secure and just an amazing gem of a place! Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Singing Kettle Beach Lodge
Hello Chris, We are so happy that you enjoyed your stay. We hope we can welcome you again soon. Kindest regards from the Singing Kettle Eva

Gary W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Amazing Great setting and hospitality .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2018

Uitstekende verblyf met fantastiese uitsig! Ons het 2 nagte by Singing Kettle Beach Lodge oornag en kan dit ten sterkste aanbeveel. Die uitsig en ligging is onverbeterlik en die eenheid self was netjies, skoon en uitstekend toegerus. Bertha was baie vriendelik en behulpsaam en ek kan regtig nie aan enige negatiewe aspek dink nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janine
Singing Kettle Beach Lodge
Hello Lise, Baie dankie vir hierdie mooi resensie, ons waardeer dit baie en ons is bly julle het dit geniet hier by ons Lodge. Groete Bertha

Eugene E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2016

Goeie waarde vir geld, ongelooflike uitsig. Veilige parkering, vriendelik ontvang, kamer was skoon en netjies. Ongelooflike uitsig oor die see skaars 50 m van die strand af. Baie lekker gebly en lekker geslaap!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Janine
Singing Kettle Beach Lodge
Hello Eugene Baie dankie vir hierdie mooi resensie, ons waardeer dit baie en ons is bly julle het dit geniet hier by ons Lodge. Groete Bertha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aa7fd351e56ee64e0f48a6c8568df5503fa0e524091bacc80f2d88398c2ba2b5af8cfd8c7f7192f48dda092603ea3ef837a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.003345199412 23.461179571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang