Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Singing Kettle Beach Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Singing Kettle Beach Lodge bied verblyf op die seefront in Plettenbergbaai. Die selfsorg-lodge het 'n panoramiese uitsig oor Keurboomstrand en is perfek vir 'n romantiese wegbreek of gesinsvakansie.

Dié pragtige, rustige lodge bied verblyf in 'n verskeidenheid suites en standaardkamers. Die ruim Deluxe-kamers het kombuisies wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus is. Elke badkamer het 'n aparte stort en bad met ondervloerse verhitting. Die privaat balkonne het elkeen gemaklike meubels en 'n ongelooflike see-uitsig.

Die standaard dubbelkamers het en suite-badkamers met storte en areas om maaltye voor te berei met 'n yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die privaat balkonne bied elkeen 'n panoramiese uitsig oor die baai.

Die restaurant, Enrico's Ristorante, is direk onder geleë en het 'n groot terras met 'n uitsig oor die see. Dit is een van die gewildste plekke in Plettenbergbaai en bied smullekker, Italiaanse disse met vars vis, seekos, pasta, pizza en nog veel meer op die spyskaart.

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Heidi O
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely superb. Lovely room, stunning views, absolutely superb.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
William V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap, baie lekker stort en die uitkyk op die see is een vir die boeke. Vriendelike ontvangs, baie skoon kamers en 'n baie goeie ligging.
Nov 2023
Heather R
Saam met lewensmaat
4.8
Such a beautiful piece of paradise. Problem with the water pressure in the shower, but everything else was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Braham C
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastiese ligging. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. My tasse was in my kamer voordat ek nog behoorlik uitgeklim het. Baie skoon en netjies. ...
Sien meer
Apr 2023
Lesley S
Besigheidsreis
4.4
Great welcoming, friendly staff and poor service from the restaurant. I booked this stay on behalf of my manager, who was very happy wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoofstraat, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Singing Kettle Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aa7fd351e56ee64e0f48a6c8568df5503fa0e524091bacc80f2d88398c2ba2b5af8cfd8c7f7192f48dda092603ea3ef837a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.003345199412 23.461179571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang