Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sion Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Carla B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Pragtige plek. Ons het net een aand gebly, wens ons kon langer bly. Dit is vir seker waarde vir geld. Kamer was baie netjies en pragtig. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie vriendelik ontvang deur gasvrou. Dit is veilig en in rustige omgewing. Die kinders het die speelparkie op die perseel geniet. Pragtige koffiewinkel ook op perseel. Sal vir seker weer daar oorbly as ons in die area is. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Sion Guest House
Baie dankie Carla vir die positiewe en mooi terugvoering. Ons waardeer

Hennie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Worth every cent. Beautifully decorated, well designed and spacious room. Everything was as indicated on the site. Safe parking. Solar. Kettle, microwave, clean towels, feather duvets, complementary tea/coffee, water and soap/shampoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy E
1 nag
5.0
Mrt 2023

Als wat mens nodig het en meer! Was rerig 'n pragtige plek, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Sion Guest House
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer. Vriendelike groete.

Johan L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Onstpannend, heerlike geriewe en daar is sonkrag! Vriendelike mense, baie goed ingerigte kamers, alles was skoon en netjies en daar is sonkrag, so al was daar beurtkrag kon ons nog TV kyk en die waaier aansit en koffie maak. Die Lephelale Mall is nie vêr van die gastehuis af nie, sou jy iets benodig. Die bestuurderes Anette, was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer daar oorslaap in die toekoms. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Sion Guest House
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Bly julle het dit geniet. Sien uit na jul volgende verblyf.

Hennie J
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2023

Pragtige plek. Gasvry ontvang, maklik toeganklik van hoofpad af. Gerieflike ruim kamer en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Svetlana A
Kort verblyf
3.0
Apr 2023

Wrong type of room. I booked a Family Room, but in fact, I got a single room with a mattress on the floor. I don't like the explanation I received from Guesthouse that "the other people booked before you and they got a Family Room". Why did they then accept my booking and took full payment?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Annette
Sion Guest House
Good day. We apologise for the inconvenience with the room. We picked up a fault on the website. As per agreement, we would like to refund you. Hope to do business in future. Kind regards Sion Guesthouse

Ben F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie netjies. Heerlike ontbyt genuttig. Sal net aanbeveel dat die hangkas in kamer verskuif word om effektiwiteit van lugversorger te verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Sion Guest House
Goeiedag Ben Baie dankie vir die terugvoering. Ek sal dit beslis opneem met die eienaars. Baie dankie vir vriendelike groete.

Juan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Family stay was wonderful. Everything at the guest house was wonderful. Kids enjoyed the playground very much. The coffee shop and hairdresser was conveniently situated and the service was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Was baie lekker gewees. Wonderlike diens ontvang, sal weer gebruik maak van julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Sion Guest House
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd welkom.

Ivan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Very accommodating and kind personality. We will be using them again with a smile!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Sion Guest House
Thank you so much for the review Ivan. It is much appreciated. Kind regards, Annette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanstraat 76, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA725eff370a80636655fc55995334607b819005f8564caccce947393b8b7a1c9963bd855bec376aee80160dd4c9f91b21becd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 810 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 76 Herman Street Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.68007238923 27.721944139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang