Sionsberg Farmstay
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sionsberg Farmstay, Eden-distrik, 26,6 km vanaf Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R5 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Sionsberg Farmstay bied selfsorgverblyf in 'n pragtige plaashuis wat in 1741 gebou is. Die verblyf is op 'n werkende advokado, macadamia, graan en skaapplaas halfpad tussen Heidelberg en Riversdal op die Korentepoort pad.
Hierdie lieflike huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 volledige badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde en vierde slaapkamer het elk 'n enkelbed, die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 4 slaapkamers gebruik die tweede volledige badkamer alsook n butte stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier,koffiemasjien, ysmasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Verder is daar 2 leefareas met gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai, eerlikheidskroeg en 'n tafeltennistafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die voorste stoep het 'n etenstafel geskik vir 8 gaste met stoele. Daar is ook 'n kuier-area met 'n uitsig oor die tuin, bome en op die Langeberge. Aan die achterkant van die huis is n groot dek met n pragtige hitsig oor n groentetuin en die majestieus Langeberge.Op die dek is n Kolkol wormbad en tafel en stoele vir 10 gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sionsberg Farmstay, Eden-distrik, 26,6 km vanaf Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Sionsberg Farmstay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sionsberg Farmstay, Eden-distrik, 26,6 km vanaf Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang