Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sionshoop Guest Farm

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Huis 1
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik ingerig vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitkamer met 'n kaggel ontspan. Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word met inklok vereis.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte mid-verblyfskoonmaak met skoon linne insluit. Dit sal teen 'n ekstra koste wees.
Geadverteerde tariewe en minimum verblyf is seisoenaal.
Tariewe word per dag gekwoteer.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis. 'n Magtiging-terughouding sal op jou kredietkaart geplaas word.
Troeteldiere word met vooraf reëling toegelaat.
Gaste moet hul eie troeteldierbeddegoed saambring en agter hul troeteldiere skoonmaak.
Troeteldiereienaars sal aanspreeklik gehou word vir skade wat veroorsaak word deur troeteldiere in en om die geriewe.
Alle troeteldiere moet te alle tye deur die eienaars dopgehou word en mag nie te enige tyd sonder toesig gelaat word nie.
Sionshoop het hoenders, skape en 'n groentetuin. Troeteldiere word nie in hierdie areas toegelaat nie.
Daar is 'n 48 km grondpad vanaf Riversdal of 'n 39 km grondpad vanaf Ladismith. Die grondpad is geskik vir alle voertuie behalwe voertuie met 'n lae grondvryhoogte, soos sportmotors.
Vuurmaakhout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Huis 2
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik ingerig vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitkamer met 'n kaggel ontspan. Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word met inklok vereis.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte mid-verblyfskoonmaak met skoon linne insluit. Dit sal teen 'n ekstra koste wees.
Geadverteerde tariewe en minimum verblyf is seisoenaal.
Tariewe word per dag gekwoteer.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis. 'n Magtiging-terughouding sal op jou kredietkaart geplaas word.
Troeteldiere word met vooraf reëling toegelaat.
Gaste moet hul eie troeteldierbeddegoed saambring en agter hul troeteldiere skoonmaak.
Troeteldiereienaars sal aanspreeklik gehou word vir skade wat veroorsaak word deur troeteldiere in en om die geriewe.
Alle troeteldiere moet te alle tye deur die eienaars dopgehou word en mag nie te enige tyd sonder toesig gelaat word nie.
Sionshoop het hoenders, skape en 'n groentetuin. Troeteldiere word nie in hierdie areas toegelaat nie.
Daar is 'n 48 km grondpad vanaf Riversdal of 'n 39 km grondpad vanaf Ladismith. Die grondpad is geskik vir alle voertuie behalwe voertuie met 'n lae grondvryhoogte, soos sportmotors.
Vuurmaakhout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Huis 3
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik ingerig vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitkamer met 'n kaggel ontspan. Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selsorg

Huis 4

Dienste
  • Koordlose internet

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R327, Karee Kamma Plaas, Van Wyksdorp, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2337fab340306df17864bc8e525a84fa44cd1cd121b539fcc93e3a2066aad5c6dc0a275424581c71a9daebfdb22120ae742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the R327 Karee Kamma Farm 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.758262 21.500361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang