Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sip A Way

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Keri-anne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Our stay at Sip A Way was wonderful. The accommodation was better than I expected. Our stay was fantastic. The accommodation was better than expected. The location of the accommodation was brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Sip A Way
You were great guests. Please do visit us again. You will always be welcome!

Daniel L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Great accommodation in a lovely setting. The accommodation is well-equipped and located in a great place! Perfect for a getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Sip A Way
Dankie Daniel Jul sal altyd welkom wees, gaste soos jul is vir ons n plesier om te huisves. Kom asb weer

Carla P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Mooiste plek. Baie lekker gebly, sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Sip A Way
Julle sal altyd welkom wees. Dankie vir mooi kompliment.

Daniel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Alles wat jy nodig het vir 'n strandvakansie. Moderne huis en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Sip A Way
Baie dankie vir die mooi komplimente. Julle was wonderlike gaste met baie begrip vir die eskom probleme ens. Ons is bly dat jul ons dorpie geniet het. Kom asb weer.

Lomar R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Stil, rustig. Die huis is fantasties toegerus en baie gemaklik. Beddens is heerlik. Die uitsig en omheersende klank van die see was heerlik om te ervaar. Die internetgeriewe is basies maar voldoende vir Zoom-vergaderings. Selfoonsein binne die huis was nie goed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Sip A Way
Baie dankie vir mooi komplimente. Ons wil graag ons gaste se kuier gemaklik maak, waardeer daarom u mening. Baie dankie vir jul geduld met ons, julle was wonderlike, gemaklike gaste. Groete

Heidi C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Ons was baie beïndruk met die verblyf! Die huis was pragtig skoon en netjies en ook baie goed toegerus. Die ruimte was fantasties met 3 tieners wat elkeen sy eie ding wil doen. Ons kon baie lekker braai op die beskutte stoep. Ons sal Sip A Way graag aanbeveel en sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Sip A Way
Dankie, Heidi, julle was wonderlike gaste...julle altyd welkom.

Sarel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2019

Wonderlike vakansie in ruim huis met pragtige see-uitsig. Ons was 2 gesinne, elk met 3 kinders onder 10, wat vir `n langnaweek hier gebly het. Die huis is baie prakties ingerig en ruim. Die geriewe was skoon en netjies. Die buitebraai en kuierarea is beskut en kan gebruik word selfs al waai die wind sterk of as dit reën. Daar was selfs noodligte wat ons kon gebruik tydens load shedding. Debbie was vriendelik en hulpvaardig. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Debbie
Sip A Way
Dankie Sarel, Waardeer jou komplimente, hoop ons sien julle weer. Dankie ook vir julle ondersteuning en begrip.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherrywoodrylaan 504, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d0d07d57ed9a1c190c546306de16d85330d3b3fb3f898a0fafb1806bcdcdbe474121fec84f868747997f4e66c119af9f894?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 504 Cherrywood Drive Morgans Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.71084908266 28.337993814052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang