Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sipres Garden

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lyndia F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Heerlik rustig, goed ingerig en silwerskoon. Ons het heerlik gebly. Vriendelik ontvang, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Pragtig en baie lekker blyplek. Ons het die dit baie geniet. Julle is voorberei vir die koue, kragonderbrekings, kinders en babas. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannineke
Sipres Garden
Bly julle het lekker gebly tot n volgende keer.

Gavin P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Awesome stay! Very beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannineke
Sipres Garden
Thank you so much for your review, much appreciated

Sandiso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Totally worth it. Jana and her family were very nice and friendly, we did not feel like we rented the place, it felt like our home from the time we got there until the time we were getting ready to leave. Just pack a bag and go to Sipres Garden, you will never regret it. Well done Jana.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannineke
Sipres Garden
Thank you for your kind words and your great review.

Stephne V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Uitstekend! Beveel die plek ten sterkste aan. So lekker gebly en die mense is baie vriendelik. Ek sal enige tyd weer daar bly. Baie netjies en woorde kan nie beskryf hoe lekker ons daar gebly het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Baie baie lekker gebly in 'n netjiese en goedversorgde plekkie met heerlike ruimte en vriendelike ontvangs. Baie dankie vir 'n baie lekker oorbly. Dit was regtig die beste nog - sal beslis weer kom. Baie dankie vir jul vriendelike diens en hoop om jul gou weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannineke
Sipres Garden
Dit was 'n groot plesier. Tot 'n volgende keer. Groete Jannineke.

Jana V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Absoluut die moeite werd. Dit was baie skoon, netjies en was baie tevrede met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannineke
Sipres Garden
Dankie Jana, dit was lekker om julle te ontmoet. Tot n volgende keer.

Leon M
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Absolutely awesome. We would go back any day. It is everything you need and would want away from home wrapped in cleanliness and hospitality at a reasonable price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Ongelooflike gerieflike woonstel, vriendelike diens en sommer net 'n lekker plek. Ek sal Sipres Garden vir enigiemand aanbeveel - dit is baie ruim en gerieflik met alles wat jy nodig het. Volledige DStv en regtig net 'n baie lekker plek om te bly. Ek sal verseker weer hier gaan bly as ons Kaap toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannineke
Sipres Garden
Dankie Wilna, dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Tot 'n volgende keer.

Lerica V
Kort verblyf
5.0
Feb 2019

Fantasties. Verblyf was skoon en netjies en sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannineke
Sipres Garden
Baie dankie vir jou resensie. Hoop om julle weer te sien by Sipres Garden.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jannineke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipresweg 2, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa77e6424fc7caa4b65f8d8a3c7e7919a051f03477cab859fbf40b3f56a4b828469cf4e2ad61182c41f9f74adb6f207f710fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2 Sipres Road Halali 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.822829625526 18.662534942606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang