Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jeanine D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine D

Puik verblyf.

Uitstekend toegeruste kombuis. Gemaklike beddens en duursame linne. Die kothuis is smaakvol ingerig en daar is 'n heerlike braaistoep buite onder dak. Die eienaars was baie behulpsaam en gasvry. Sal dit vir seker aanbeveel. Dankie vir 'n heerlike naweek.

Laetitia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Uitstekende huisie en wonderlike gasvryheid.

Die verblyf was fantasties! Die uitsig en stilte is so wonderlik en nodig vir volkome rus. Daar is alles wat nodig is vir 'n gemaklike kuier. Die gasvrou se diens en vriendelikheid is uitstekend!

Lynne M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne M

Great, can't wait to go again!

Most enjoyable in every way, the cottage was very comfortable and well appointed, and the host could not have been kinder.

Brian B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Peaceful and tranquil.

This is our second visit to Liza's place and it certainly won't be our last. Her place is spacious, super well equipped, very comfortable, and has a most spectacular view of the mountains. It is a place of ultimate relaxation and recharging one's batteries. There is a very inviting plunge pool just outside the place and an excellent outside braai with unlimited wood. Thank you Liza for a very nice stay and the very tasty grapes you gave us upon departure.

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis se terugvoer

It was such a great privilege to host you for the second time here at Sipreslaan. We hope there will be many more visits!

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Cindy S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Amazing place, pity about the rain.

Really gorgeous place. The photos do not do it any justice. Fully equipped with everything you could possibly need and more. Felt like home away from home. A pity about the rain though, which can't be controlled. So we had such a relaxing weekend that I think both my fiance and I both needed. Homer, our furbaby, loved it there. Wondering around and just being free to roam. We were supplied ample wood, rusks, bottled water, and milk, coffee, teas, you name it. Pity we didn't get to use the hot tub because of the rain. So it's definite that we will be going back.

Des S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des S

Puik. Baie netjies, goed ingerig en Lize laat jou dadelik tuis voel.

Wat 'n verrassing! Die huisie is baie goed geleë en het 'n wonderlike uitsig. Alles wat jy kan nodig hê is daar en lieflik skoon. Lize is 'n wonderlike gasvrou. Daar is die geleentheid om rustig bergfiets op die plaaspaaie te kan ry. Uitsig, uitsig! Die berge en wingerde rondom jou is genoeg om jou daar te wil laat bly. Sal beslis aanbeveel.

Ralf S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralf S

Karoo rondreis.

Aww, wat 'n plesier! As ons geweet het sou ons 4 dae gebly het in plaas van 2. Baie dankie Liza dit is 'n great plek met ongelooflike mooi natuur, uitsigte en stilte met die tipiese werkende plaas geluide so nou en dan!

Pieter B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Heerlik, ontspanne atmosfeer op die plaas met die mooiste uitsigte.

Baie vriendelike ontvangs deur Liza. Netjiese, skoon en goed toegeruste huisie met 'n heerlike stoep. Ons kan Sipreslaan beslis aanbeveel.

Issie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issie J

Sipreslaan Gastehuis is die ideale plek vir 'n gesin of vriende wat wil wegkom van die gewoel van elke dag se bedrywighede.

Sipreslaan het aan al ons verwagtings en nog meer voldoen. Die omgewing bied buitemuurse aktiwiteite soos stap en fietsry, of om net rustig te sit en die omgewing met Towerkop amper op jou voorstoep te geniet. Die huisie het alles wat 'n mens nodig het om 'n wegbreek gerieflik te maak. Ons kan Sipreslaan Gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Nicklaas A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicklaas A

Waarde vir geld.

My vrou moes kies tussen Sipreslaan Gastehuis of akkommodasie naby De Rust. Gelukkig was haar keuse 100% reg. Die omgewing is pragtig, rustige plaas atmosfeer en omring met wingerde. Die chalet was silwerskoon en Liza gaan uit haar pad om ons welkom te laat voel, 10/10 vir haar. Sal weer gaan vakansie hou by Sipreslaan en ek beveel dit hoogs aan. Waarde vir geld.

Orme J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orme J

Very peaceful.

A perfect place to stay, wish we had stayed longer.

James V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Ons sou graag langer wou bly as ons kon. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Een van die best toegeruste en gerieflikste verblyfplekke wat ons al besoek het. Baie bekostigbaar en waarde vir geld. Heerlike beskuit!

Laurentia M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurentia M

Goed vir jou siel.

Ondervind druk van werk, ma wees ens. Die omgewing het vir my geestestoestand en liggaam wonderlik gedoen. My dogtertjie kon buite speel en verken. Die warmbad was 'n bonus! Die omgewing is rustig en vars! Ek was hartseer om terug te keer na die werklikheid.

Luane B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luane B

Couldn't ask for more.

We really could not have asked or more. We had the most enjoyable and comfortable stay. Comfortable beds, comfortable seating inside and out, plenty of tea, coffee and even rusks. Everything was thought of. We also enjoyed our farm stroll.

Attie A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie A

Pragtig, rustig, mooiste omgewing en plaas.

Sien sterre.

Jaco L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Stil met ongelooflike uitsig en vriendelike mense.

Daar gebly vir 'n naweek. Alhoewel dit op 'n werkende plaas geleë is, is dit stil en privaat. Ons kon lekker ontspan en die uitsig en geriewe geniet.

Marne F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne F

Tien uit tien!

Ons kuier by Sipreslaan was vir seker een van die lekkerste nog! Alles is prefek - van die ontvangs deur vriendelike Liza, die pragtige, netjiese skoon cottage en ongelooflike ligging! Alles in die cottage is noukeuring uitgesoek met die fynste detail, niks kort nie! Ons kiddies het elke oomblik geniet tussen die hot tub en die skapies! Gaan besoek Sipreslaan vir die beste wegbreek!

Danika S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika S

Salige plaasverblyf.

Hierdie plekkie is perfek vir 'n gesin van 4. Baie goed toegerus, lieflike braaiarea, skoon en netjies. Mooiste omgewing. Ons gaan vir seker weer hier kom kuier. Gasvrou het die ekstra myl geloop vir ons. Baie dankbaar.

Niek B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niek B

Baie rustig.

Baie skoon en gerieflik. Goeie fasiliteite en braaihout beskikbaar gratis. Lekker stoep met mooi uitsig. Ook gratis druiwe en sjokolade gekry met baie plek om te loop.

Morne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Pragtige natuur en rustige omgewing.

Die huisie is pragtig en omring met die pragtige landskap. Jy kan werklik daar rus.

Carina D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Beste blyplek ooit!

Sipreslaan is seker die beste blyplek wat ons nog op die webtuiste bespreek het. Puik verblyf met alles wat 'n mens nodig het en 'n uitstekende gasvrou! Dankie vir die lekker druiwe!

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi resensie, Carina! Hopelik sien ons mekaar gou weer!

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Frederik K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik K

Fantastiese ligging tussen die berge! Pragtig, netjies, skoon en uitgerus met als wat jy benodig. Absoluut waarde vir geld!

Vriendelike ontvangs deur eienaar. Die woning is baie privaat en gemaklik. As Gautenger die voorreg gehad om met ou wingerd stokke vuur te maak en te braai. Sal beslis weer kom en langer as net 1 nag oorslaap.

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Ons bêre die wingerdstokke vir wanneer jy weer kom kuier, Frederik! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Alicia H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Asemrowend.

Ons het verskriklik lekker gekuier en sal beslis weer terug gaan. Ek het lanklaas so lekker by een plek gerus. Alles was net absoluut fantasties! Die huisie het werklik alles wat jy nodig het, ek was veral beïndruk met die Victorinox messe en die braai geriewe was regtig uitmuntend. Ons het lekker geslaap en die jacuzzi vreeslik geniet. Die uitsig en die stilte was so goed vir ons.

Adele T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele T

Wonderlike wegbreek.

Skoon, netjies, als wat jy nodig het. Pragtige natuurskoon. Vriendelike gasvrou. Hoogs aan te bevele!

Amonette D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amonette D

Fantasties! Baie dankie.

Baie gasvry, baie netjies en kan die verblyf ten sterkste aanbeveel.

Ina A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina A

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis is skoon en netjies. Heerlike braaiplek.

Sal Sipreslaan Selfsorg Gastehuis aanbeveel vir verblyf.

Louise B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Verblyf uit die boonste rakke.

Sipreslaan is 'n baie netjiese, ten volle toe geruste allenstaande eenheid. Hulle het elke dag die hout hervul en almal was baie vriendelik. Met 'n prentjiemooi uitsig op Towerkop en die stilte van die natuur.

Erik S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik S

Absolute stilte.

Ongelooflike bestemming. Baie mooi skoon en netjies. Ordentlike kombuisgeriewe en algehele netjiese plek soos my huis. Hoogs aanbeveelbaar.

Francois J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Heerlike spasie waar mens lekker kan ontspan.

Ek was vriendelik ontvang, al was ek vroeg. Sien uit om weer daar te gaan bly.

Erika S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Eersteklas in alle opsigte!

Die bonus van hierdie blyplek is dat dit naby die Anysberg Reservaat is.

Malinda N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda N

Ruim pragtige eenheid met mooiste uitsig.

Pragtige plek, in die berge, mooiste uitsig. Tuin en eenheid baie goed versorg. Baie gerieflike beddens. Vriendelike mense en eenheid baie goed toegerus.

Francois E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E

Baie geniet!

Baie rustig op die plaas! Aangename mense en baie netjies en gemaklik.

Len M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len M

It was a delightful stay. Very nice and warm, but house has adequate air-conditioning and comfort. Great hosts.

Going to this part of our country during harvest season is quite something special. Obviously it is hot but worth it. If you are a enthusiastic hiker you have a lot of options. All people you meet are exceptionally friendly and welcoming. The house is very comfortable and to have a braai and just absorb the night sky over a glass of wine is fantastic.

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis se terugvoer

So glad that you enjoyed your stay, Len! Hope to see you again!

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Madie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie C

Rustige plaaskuier

Sipreslaan is perfek om te gaan afskakel en die natuur te waardeer. Die eenheid is prakties uitgelê, goed toegerus en skoon. Die feit dat dit dierevriendelik is, is 'n bonus.

Willem V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Pragtige en rustige eenheid op ’n werkende plaas.

Tegnologie het dit moontlik gemaak om tot by die eenheid te kon ry. Dit is 'n ruim eenheid en baie stylvol versier. Alles wat mens nodig het was daar om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak, met 'n wonderlike uitsig oor die wingerd en die berg. Daar is ook 'n heerlike buite braai vir as jy dalk sou wil buite braai. Ek het baie veilig gevoel terwyl ek daar gebly het. Ek sal graag weer daar gaan bly en dan ook net meer wil uitvind oor die wynlandgoed van die area. Dit sal egter net gebeur as mens vir 'n langer tydperk daar bly.

Barbara M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M

Wonderful clean accomodation.

Friendly, caring hosts. Facilities top class and magnificent views. Everything 'tops'. So very relaxing.

Jeanette H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette H

Fantastiese ligging, netjies en goed toegeruste huisie met lekker wind beskutte stoep en braaiplek.

Baie lekker stap- en bergfietsgeleenthede in die omgewing, asook mooi landskappe, plantegroei, wild en voëls.

Eduard L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard L

Uitstekend.

Daar is regtig niks wat ek kan byvoeg behalwe volpunte nie. Die plekkie het ons verwagtinge by verre oortref.

Engela L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L

Wittebrood in die wynlande.

Ongelooflik baie dankie aan Stuurman se huisie wat vir ons 'n ongelooflike geleentheid gebied het om lekker wittebrood te hou en ook te rus na die warboel van troue reël. 'n Fantastiese plekkie op 'n pragtige plaas, mooie natuur, pragtige landskap, heerlike verblyf en sielverkwikkende rus. Baie dankie aan Sipreslaan se gasvryheid en vriendelikheid met ons kuiertjie by julle.

Therese M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese M

'n Baie positiewe ervaring - ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Die eenheid is baie mooi modern afgewerk en uitstekend toegerus. Alles was skoon en netjies. Gelukwense aan die eienaars - ons sal weer kom kuier.

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Ek is so bly julle was tevrede, Therese. Ek hoop om mekaar gou weer te sien.

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Hester S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Wat 'n uitsig!

Heerlike verblyf met ongelooflike uitsig!

Carine V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

Pitstop vir jou siel.

Sipreslaan, is een van die mooiste skatte. Alles in die eenheid is met smaak en die fynste detail beplan. Vars linne, super skoon. Die sterreryk is eindeloos, die plaas is beslis vir die natuurliefhebber. Sipreslaan is 'n mekka. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan!

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Carine, ons waardeer dit opreg!

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Hester S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Wonderlik!

Die uitsig, stilte en die snoesige beddens is uit die boonste rakke!

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis se terugvoer

So bly julle was tevrede, Hester. Hoop om mekaar weer te sien.

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Estelle B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Fantasties.

Dit was heerlik om tuis te gaan in Sipreslaan. Alles is smaakvol en skoon. Ons was met vriende daar en sal beslis weer van hul gebruik maak. Baie dankie vir 'n heerlike ondervinding.

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Estelle, jou positiewe terugvoer word opreg waardeer. Ek sien uit daarna om julle weer te sien!

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Willie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Uitstekend.

'n Uitstekende gastehuis, waarde vir geld en 'n stukkie paradys, regtig die moeite werd plekkie, Riaan 'n great mens.

Jacobus S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus S

Rustig.

Baie netjies, rustig en 'n mooi uitsig.

Armagh C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armagh C

Behulpsame en baie vriendelike gasvrou. Uiters bedagsaam, alles aan gedink.

Lisa is 'n baie vriendelike en bedagsame gasvrou. Sy reik uit na jou en jy hoef geensins te wonder hoe dinge werk nie. Ek sal definitief weer daar bly. Dit is selfsorg maar sy het voorsorg getref vir al die nodigste goed soos koffie, beskuit en selfs spray en cook. Mooi gemeubileerd en baie skoon. Veilige omgewing wat belangrik is vir my wat van Gauteng af kom. Wonderlike naweek gehad en kan Sipreslaan aanbeveel.

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Ronel, julle was wonderlike gaste. Het Saterdagaand se gesels baie geniet. Hoop werklik julle kom kuier gou weer. Ladismith groete.

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Christa D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Goed ingerig en netjies met baie ekstra bederf. Beskuit, heerlike komberse en detail.

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis bied alles vir 'n wegbreeknaweek. Verblyf is uitstekend toegerus met alle kombuis- en braaigeriewe met ekstra bederf van beskuit tot speelkaarte. Die komberse was 'n ekstra snoesige bederf vir 'n ekstra koue nag (wat ons getref het). Mag die standaard van alles behoue bly oor tyd, want die gastehuis met alles binne is splinternuut. Liza se buurman, Ian, was 'n wonderlike hulp met baie gasvryheid gedurende hierdie tyd. Baie geluk aan Liza en haar man.

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Adrie. Alhoewel ek jul nie ontmoet het nie, kon ek nie vir beter gaste gevra het nie. Julle sal altyd welkom wees by Sipreslaan!

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Marli V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V

Baie netjiese plek met ‘n baie mooi uitsig!

Sien sterre.

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Marli. Jammer ek kon julle nie self ontvang nie! Geniet die res van jul vakansie!

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipreslaan-plaas, Langs die R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMDkxMmYwLWI0YjMtNGM5ZS1iMTk1LWQxZDkyMzM3ZTJiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 49 5 1 5 Farm Sipreslaan Off the R323 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.490372492929 21.175927519798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang