Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jeanine D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Puik verblyf. Uitstekend toegeruste kombuis. Gemaklike beddens en duursame linne. Die kothuis is smaakvol ingerig en daar is 'n heerlike braaistoep buite onder dak. Die eienaars was baie behulpsaam en gasvry. Sal dit vir seker aanbeveel. Dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uitstekende huisie en wonderlike gasvryheid. Die verblyf was fantasties! Die uitsig en stilte is so wonderlik en nodig vir volkome rus. Daar is alles wat nodig is vir 'n gemaklike kuier. Die gasvrou se diens en vriendelikheid is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Great, can't wait to go again! Most enjoyable in every way, the cottage was very comfortable and well appointed, and the host could not have been kinder.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful and tranquil. This is our second visit to Liza's place and it certainly won't be our last. Her place is spacious, super well equipped, very comfortable, and has a most spectacular view of the mountains. It is a place of ultimate relaxation and recharging one's batteries. There is a very inviting plunge pool just outside the place and an excellent outside braai with unlimited wood. Thank you Liza for a very nice stay and the very tasty grapes you gave us upon departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
It was such a great privilege to host you for the second time here at Sipreslaan. We hope there will be many more visits!

Cindy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Amazing place, pity about the rain. Really gorgeous place. The photos do not do it any justice. Fully equipped with everything you could possibly need and more. Felt like home away from home. A pity about the rain though, which can't be controlled. So we had such a relaxing weekend that I think both my fiance and I both needed. Homer, our furbaby, loved it there. Wondering around and just being free to roam. We were supplied ample wood, rusks, bottled water, and milk, coffee, teas, you name it. Pity we didn't get to use the hot tub because of the rain. So it's definite that we will be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Puik. Baie netjies, goed ingerig en Lize laat jou dadelik tuis voel. Wat 'n verrassing! Die huisie is baie goed geleë en het 'n wonderlike uitsig. Alles wat jy kan nodig hê is daar en lieflik skoon. Lize is 'n wonderlike gasvrou. Daar is die geleentheid om rustig bergfiets op die plaaspaaie te kan ry. Uitsig, uitsig! Die berge en wingerde rondom jou is genoeg om jou daar te wil laat bly. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralf S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Karoo rondreis. Aww, wat 'n plesier! As ons geweet het sou ons 4 dae gebly het in plaas van 2. Baie dankie Liza dit is 'n great plek met ongelooflike mooi natuur, uitsigte en stilte met die tipiese werkende plaas geluide so nou en dan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heerlik, ontspanne atmosfeer op die plaas met die mooiste uitsigte. Baie vriendelike ontvangs deur Liza. Netjiese, skoon en goed toegeruste huisie met 'n heerlike stoep. Ons kan Sipreslaan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Sipreslaan Gastehuis is die ideale plek vir 'n gesin of vriende wat wil wegkom van die gewoel van elke dag se bedrywighede. Sipreslaan het aan al ons verwagtings en nog meer voldoen. Die omgewing bied buitemuurse aktiwiteite soos stap en fietsry, of om net rustig te sit en die omgewing met Towerkop amper op jou voorstoep te geniet. Die huisie het alles wat 'n mens nodig het om 'n wegbreek gerieflik te maak. Ons kan Sipreslaan Gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicklaas A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Waarde vir geld. My vrou moes kies tussen Sipreslaan Gastehuis of akkommodasie naby De Rust. Gelukkig was haar keuse 100% reg. Die omgewing is pragtig, rustige plaas atmosfeer en omring met wingerde. Die chalet was silwerskoon en Liza gaan uit haar pad om ons welkom te laat voel, 10/10 vir haar. Sal weer gaan vakansie hou by Sipreslaan en ek beveel dit hoogs aan. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipreslaan-plaas, Langs die R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMDkxMmYwLWI0YjMtNGM5ZS1iMTk1LWQxZDkyMzM3ZTJiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 49 5 1 5 Farm Sipreslaan Off the R323 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.490372492929 21.175927519798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang