Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipreslaan-plaas, Langs die R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Geleë op 'n werkende wyn- en tafeldruifplaas, Sipreslaan Selfsorg Gastehuis, net 12 km vanaf Ladismith in die lieflike Dwarsriviervallei.

Die gastehuis kyk uit oor die Swartberge en Towerkopberg en het 2 en suite-slaapkamers met storte. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer met 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas asook 'n eetarea van 6.

Die sitkamer is gerieflik gemeubileer en lei na die onderdakbraai-area. Hout is beskikbaar en braaigereedskap is op versoek beskikbaar. Neem asseblief kennis dat Sipreslaan Selfsorg Gastehuis 'n nie-rook instansie is.

Tydens oestyd kan besoekers aan Sipreslaan Selfsorg Gastehuis 'n verskeidenheid druiwekultivars geniet, en die omgewing bied 'n verskeidenheid stap- en bergfietsroetes. Wildritte kan teen 'n ekstra koste op nabygeleë plaas gereël word. Gaste kan ook Roete 62 volg vir 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sipreslaan-plaas, Langs die R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sipreslaan Selfsorg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipreslaan-plaas, Langs die R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMDkxMmYwLWI0YjMtNGM5ZS1iMTk1LWQxZDkyMzM3ZTJiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 49 5 1 5 Farm Sipreslaan Off the R323 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.490372492929 21.175927519798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang