Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sir David Baird Selfsorg-eenhede

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Sir David Baird Selfsorg-eenhede
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marlene S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Sielskos.

Ideaal, geleë, rustig en baie mooi. Sal beslis weer daar bly.

Christelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Fantasties.

Baie mooi eenheid met 'n pragtige uitsig en dis baie sentraal.

Ingrid G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid G

Lovely cottage with an awesome view of Table Mountain.

Great location, walk to beach.

Neelakshi M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neelakshi M

Amazing!

The flat was intelligently designed to ensure that guests have a relaxing and peaceful stay!

Marco V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Rustig, netjies en gemaklik.

Baie rustige plek. Mense is vriendelik en goeie ligging.

Ingrid G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid G

Beautiful view of Table Mountain and sunsets over the ocean.

See stars.

Erika B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs en uitstekende diens.

Helene L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene L

Wonderlike ligging, vriendelike ontvangs.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is sentraal en dit is maklik om êrens heen te ry of stap van daar. Pragtige uitsig na Tafelberg se kant. Vriendelike ontvangs en gasvryheid wat jy amper net van klein plattelandse dorpies verwag.

Leeanne V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeanne V

Absolutely great.

We had a wonderful time. The owner is very friendly and helpful. We felt as if we were at home all the time. Really great place. Definitely stay again and again.

Ilse K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K

Wonderlik.

Het 'n wonderlikke tyd gehad. Baie dankie Santie.

Lindi L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L

What an experience!

Sjoe! Waar begin ons! Skoon, netjies, volledig, gerieflik geleë! Dit is 'n ongelooflike plekkie in Blouberg! Ons gaan beslis weer kuier! Santie is 'n vriendelike gasvrou wat behulpsaam was met alle navrae! Bella die worshond het ons vakansie ekstra spesiaal gemaak. Die huisie word jou eie wanneer jy daar slaap!

Regina E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina E

Die verblyf het al ons verwagtinge oortref!

Dit was soos tuiskom in die Kaap! Ons het al by baie goeie plekke gebly, maar hierdie een is verseker ons nommer een keuse vir die toekoms! Santie het ons so welkom laat voel en ons het ons verblyf terdeë geniet! Die ligging is onverbeterlik!

Sir David Baird Selfsorg-eenhede se terugvoer

Ek is so bly julle het lekker gekuier en dat ons jul weer gaan sien.

Sir David Baird Selfsorg-eenhede
Elma C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma C

Gaan beslis weer daar bly.

Sien gerus die sterre.

Sir David Baird Selfsorg-eenhede se terugvoer

Dankie Elma, dit was soos familie wat hier kuier! Baie dankie vir julle ondersteuning.

Sir David Baird Selfsorg-eenhede
Theo M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M

The perfect place for a relaxing break from the city!

We enjoyed a relaxing and peaceful break from the city life. Everything we needed was available and even more. Quietness, location, beautiful surroundings, access to the beach, eating places and a bus stop to wherever we wanted to go. We will be back! Thank you.

Sir David Baird Selfsorg-eenhede se terugvoer

We are glad you have enjoyed your stay! Thank you for your patronage.

Sir David Baird Selfsorg-eenhede
Danie N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie N

Goed beplande en toegeruste eenheid met goeie ligging.

Ons het baie lekker gebly en sal graag weer hier tuisgaan.

Michele R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele R

Asemrowend.

Dit was 'n ongelooflike ervaring gewees. Was my eerste keer in die Kaap. Sal dit nooit vergeet nie.

Sir David Baird Selfsorg-eenhede se terugvoer

Baie dankie Michele. Dit was 'n plesier om van diens te wees.

Sir David Baird Selfsorg-eenhede
Elsabe M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Baie lekker.

Baie lekker en ek sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVtS492EfWhxyyq5UAzJlO8O6nJ5OR4MAr6efBqmhItlIPuq3q9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 41 Sir David Baird Rylaan Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.799535151363 18.460215032101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang