Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sir David Baird Selfsorg-eenhede

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Twee ruim, sonnige grondvloerwoonstelle is beskikbaar in die hartjie van Bloubergstrand. Die woonstelle maak oop in 'n pragtige tuin met 'n swembad. Sowat 100 m vanaf Small Bay-strand en 'n gerieflike 5 minute se stap langs die strand na uitstekende restaurante en Eden on the Bay, Big Bay.

Daar is 'n pragtige uitsig oor Tafelberg vanaf die woonstelle.

Daar is 'n MyCiti-bushalte reg voor die gebou wat elke 20 minute veilige en luukse vervoer na Kaapstad en die Waterfront bied. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die woonstelle het elkeen 'n dubbelkamer, en suite-stort/toilet en 'n oopplan-kombuis/-leefarea. Die eenhede het elk slaapplek vir 'n paartjie. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuise is elk toegerus met 'n mikrogolfoond, induksie-enkelplaat, broodrooster, ketel, eierkoker en 'n braaipan. Perfek vir 'n paartjie. Ongelukkig kan ons nie babas, kleuters, kinders of troeteldiere akkommodeer nie. Geen oond nie. DStv met alle kanale en vinnige vesel Wi-Fi ingesluit. Daar is 'n braai (BBQ) op wiele en gemaklike tuinstoele in die tuin wat teen die wind beskut is. Geniet buitelug-eet op die patio.

Ons vereis 'n minimum verblyf van twee nagte. Vir verblyf langer as 7 dae is 'n weeklikse diens ingesluit. Geleë sowat 19 km vanaf Kaapstad, en 300 m vanaf Big Bay. Maklike toegang tot die Weskus-roete. Ideaal vir watersport-entoesiaste. Kom ontspan in die bekoorlike dorpie Bloubergstrand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 41 Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sir David Baird Selfsorg-eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVtS492EfWhxyyq5UAzJlO8O6nJ5OR4MAr6efBqmhItlIPuq3q9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 41 Sir David Baird Rylaan Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.799535151363 18.460215032101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang