Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sir David Baird Selfsorg-eenhede

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sir David Baird is 2 ruim en sonnige grondvloerwoonstelle in die hartjie van Bloubergstrand. Die woonstelle loop uit op 'n pragtige tuin met 'n swembad. Dit is ongeveer 100 m van Kleinbaaistrand af en 'n gemaklike 5 minute se stap strandlangs na uitstekende restaurante en Eden on the Bay, Big Bay.

Die woonstelle het 'n pragtige uitsig op Tafelberg.

Die MyCiti-bushalte is reg voor die gebou en voorsien veilige en luukse vervoer elke 20 minute na Kaapstad en die Waterfront. Veilige parkeerpek is beskikbaar op die perseel.

Die woonstelle het elk 'n dubbelkamer, en suite-stort/-toilet en oopplan-kombuis/-leefarea. Die eenhede bied elk slaapplek vir 'n paartjie. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuise is elkeen toegerus met 'n mikrogolfoond, induksiestoofplaat, broodrooster, ketel, eierkoker en braaipan. Ideaal vir 'n paartjie. Ongelukkig maak die verblyf nie voorsiening vir babas, kleuters, kinders of troeteldiere nie. Geen oond nie. DStv met al die kanale en optiese vesel-WiFi is ingesluit. Braai op wiele en gemaklike tuinmeubels in die windbeskutte tuin. Gaste kan hul etes op die stoep geniet.

'n Minimum verblyftydperk van 2 nagte word vereis. Vir verblyf langer as 7 dae word 'n weeklikse skoonmaakdiens ingesluit. Sowat 19 km vanaf Kaapstad en 300 m vanaf Big Bay. Maklike toegang tot die roete na die Weskus. Ideaal vir watersportliefhebbers. Kom ontspan in die sonderlinge dorpie Bloubergstrand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 41 Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sir David Baird Selfsorg-eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVtS492EfWhxyyq5UAzJlO8O6nJ5OR4MAr6efBqmhItlIPuq3q9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 41 Sir David Baird Rylaan Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.799535151363 18.460215032101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang