Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sir Lambert's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Shuan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent. Our stay was awesome. We enjoyed the peacefulness of the guesthouse. We were warmly welcomed. The owner and staff were friendly and kind, and we felt so at home. The accommodation is really a home away from home! Breakfast was filling and served with a smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons het vir ons kinders gaan kuier en het heerlik geslaap, en ook fantastiese on. Stunning eienaars. Het lekker saam met hulle gekuier. Weereens baie baie dankie ons waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker rustig. Was aangenaam en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-anne V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Rustige atmosfeer, vriendlike diens en gemaklike kamer. Vriendelike gasvrou en personeel. Heerlike ontbyt ingesluit. Netjiese en gemaklike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Ek sal enige tyd weer van hulle gebruik maak. Ons het baie lekker gebly. Dit was baie koud, maar die kamer was heerlik warm en gerieflik. Ons was meer as tevrede. Die ontbyt is natuurlik ook 'n baie groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andries J
1 nag
3.8
Jan 2024

Rustig. 'n Lekker plek vir 'n nag of twee se oorbly in Lambertsbaai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Carolus Paulus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Rustig, skoon en 'n lieflike gasvrou. Ons maak hierdie altyd ons basis wanneer dit blommetyd is of wanneer ons Weskus toe kom. Dis altyd lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Flores V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Baie netjiese en gerieflike slaapkamers. Vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Stefanus Johannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2023

Verblyf was ok. Geen voorsiening vir kragonderbrekings was in die kamers gemaak nie. Sorg asb. vir herlaaibare ligte in elke kamer. Kombuispersoneel weet nie hoe medium gebakte eier lyk nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Allison D
1 nag
5.0
Des 2022

'n Ruim gastehuis binne stapafstand vanaf die see met wonderlike ontbyt. Die gastehuis is lekker ruim en goed toegerus. Die eienaar is ook baie vriendelik en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 9, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb09996baf9ad5ba30c3c5fadae6a4c77f42fde66711a1fda915dc15a31bcf9f8b6b0af1f9b42eceec02acf1e51d5cb3dfb19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 9 Donkin Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.08932454337 18.315052409879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang