Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sir Lambert's Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 9, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Slegs 280 km van Kaapstad, in die klein vissersdorpie Lambertsbaai, bied Sir Lambert's Guesthouse 'n unieke ervaring aan die Weskus. 'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Sir Lambert's Gastehuis, kom geniet die regte Weskus-gasvryheid.

Dié gastehuis het 7 kamers met badkamers. Die kamers het 'n TV, lugversorging, verwarmers en koffie- en teegeriewe. Die gastehuis het ook 'n sitkamer waar gaste gesellig kan verkeer, of eenvoudig die kleurvolle tuintjie kan geniet.

'n Volledige ontbyt word bedien en ons maak ook voorsiening vir vegetariërs.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Vriendelik. Netjies. Waarde vir geld. Juanita en haar span is puik. Baie lekker gebly en die ontbyt is heerlik. Sal beslis weer daar tuisgaan as...
Sien meer
Sep 2024
Shuan C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Our stay was awesome. We enjoyed the peacefulness of the guesthouse. We were warmly welcomed. The owner and staff were frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Sandra S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het vir ons kinders gaan kuier en het heerlik geslaap, en ook fantastiese on. Stunning eienaars. Het lekker saam met hulle gekuier. Weereens baie ...
Sien meer
Nov 2023
David S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Was aangenaam en lekker.
Apr 2023
Mary-anne V
4.8
Rustige atmosfeer, vriendlike diens en gemaklike kamer. Vriendelike gasvrou en personeel. Heerlike ontbyt ingesluit. Netjiese en gemaklike kamers.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Donkinstraat 9, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sir Lambert's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 9, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb09996baf9ad5ba30c3c5fadae6a4c77f42fde66711a1fda915dc15a31bcf9f8b6b0af1f9b42eceec02acf1e51d5cb3dfb19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 9 Donkin Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.08932454337 18.315052409879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang