Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sisibala Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marcel V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie lekker en stil. Ons het baie lekker gebly. Plek was skoon en netjies en het baie welkom gevoel op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Heerlike, klein huisie in 'n wildskamp met 'n uitsig oor 'n verligte watergat. Ons was so bevoorreg om 'n paar lifer voëls te kon bysit op ons lys. Baie rustig en pragtige sterrehemel. Heerlike verblyf buite die dorp, maar nie te ver uit die dorp nie. Probeer Sisbala gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantastic. Andries is an attentive host. The cottage has a lovely setting and is well equipped. A perfect get away from technology.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faul L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Skoon, netjies, vriendelike gasheer. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jillian B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Comfortable stay in a beautiful setting. Sisibala Cottage is situated 2 km from the farmhouse. As you sit on the stoep and look out over the waterhole, you could believe that you were in a remote game reserve. A variety of birds, lots of springbuck and wildebeest and many more creatures came to drink as we sat looking out over the veld. Our host, Andries, was very helpful and friendly. The beds are comfortable and lovely cotton linen is provided. The kitchen is basic but fine for an overnight stop. Could be a bit small for 4 people unless you know each other very well. The cottage is super clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Wonderful relaxing 2 days spent at this cottage. Lovely time in the quietness of the bush with many sightings of different species of animals. Host was available always and was excellent in arranging for services immediately when the electricity line was struck with lightning, so we were only without electricity for a couple of hours. A wonderful place to be for guests wanting to be in touch with nature and not the busy-ness of the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Pragtige plaas! Sal definitief weer kom kuier! Vriendelike gasheer, pragtige plaas en wild, baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Baie rustig, ideale plek as jy sommer net van alles af wil wegkom en ontspan. Eienaar was baie vriendelik. Plekkie was skoon en veilig. Lekker plek om te ontspan, kinders het dit geniet om in die veld rond te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrowelma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Wonderlike ondervinding. Mooi natuur en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Wonderlike plaasverblyf tussen wild. Die afstand vanaf Kimberley maak die bestemming baie spesiaal. Die kothuis het alles wat nodig is en die uitsig en wildwaarnemings is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liefdedal and Biesiesput Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzODVhMjRlLTBkMDAtNGU5OS1hMmFjLWMyZjQyYmZiZWU5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 57 5 1 5 Farm Liefdedal and Biesiesput Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.808831662477 24.505428671837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang