Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sisibala Kothuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Sisibala Kothuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marcel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V

Baie lekker en stil.

Ons het baie lekker gebly. Plek was skoon en netjies en het baie welkom gevoel op die plaas.

Minette H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette H

Heerlike, klein huisie in 'n wildskamp met 'n uitsig oor 'n verligte watergat.

Ons was so bevoorreg om 'n paar lifer voëls te kon bysit op ons lys. Baie rustig en pragtige sterrehemel. Heerlike verblyf buite die dorp, maar nie te ver uit die dorp nie. Probeer Sisbala gerus.

Peter T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Fantastic.

Andries is an attentive host. The cottage has a lovely setting and is well equipped. A perfect get away from technology.

Faul L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Faul L

Skoon, netjies, vriendelike gasheer.

Sien sterre.

Jillian B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian B

Comfortable stay in a beautiful setting.

Sisibala Cottage is situated 2 km from the farmhouse. As you sit on the stoep and look out over the waterhole, you could believe that you were in a remote game reserve. A variety of birds, lots of springbuck and wildebeest and many more creatures came to drink as we sat looking out over the veld. Our host, Andries, was very helpful and friendly. The beds are comfortable and lovely cotton linen is provided. The kitchen is basic but fine for an overnight stop. Could be a bit small for 4 people unless you know each other very well. The cottage is super clean!

Gillian H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian H

Wonderful relaxing 2 days spent at this cottage.

Lovely time in the quietness of the bush with many sightings of different species of animals. Host was available always and was excellent in arranging for services immediately when the electricity line was struck with lightning, so we were only without electricity for a couple of hours. A wonderful place to be for guests wanting to be in touch with nature and not the busy-ness of the city.

Marius V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Pragtige plaas!

Sal definitief weer kom kuier! Vriendelike gasheer, pragtige plaas en wild, baie privaat.

Helga C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga C

Baie rustig, ideale plek as jy sommer net van alles af wil wegkom en ontspan.

Eienaar was baie vriendelik. Plekkie was skoon en veilig. Lekker plek om te ontspan, kinders het dit geniet om in die veld rond te loop.

Petrowelma B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrowelma B

Wonderlike ondervinding.

Mooi natuur en omgewing.

Johan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Wonderlike plaasverblyf tussen wild.

Die afstand vanaf Kimberley maak die bestemming baie spesiaal. Die kothuis het alles wat nodig is en die uitsig en wildwaarnemings is fantasties.

Gareth S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gareth S

Maklik bereikbare, heerlike wegbreek.

Die sterre was ongelooflik.

Lizet S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet S

Quiet and peaceful.

Andries was very friendly. Would definitely stay here a lot longer. Would back wood and have a braai under the stars.

Jan L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Rus vir die siel.

Weg van die gejaag, rus vir die siel. As jy hou van stilte en 'n hemelruim vol sterre, is dit die plek vir jou. Die mooi lê in die eenvoud. Sal beslis weer daar oorbly!

Warner D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warner D

Stil en rustig.

Nie te ver uit die dorp nie. Sal weer daar gaan bly.

Liezel W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel W

Fantastic host!

Andries is an excellent host! Friendly, helpful. Beautiful accommodation with everything you need. Beautiful location. Quiet and peaceful.

Schalk V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Ek en my eggenote het 4 nagte oorgeslaap, met die uitsluitlike doel om bietjie te rus.

Sisibala is 'n uitstekende plek vir mense wat nie ingestel is op luuksheid nie, maar lief is vir die natuur. Ons het heerlik ontspan in die mooi omgewing, weg van al die geraas en was gelukkig om baie wild te sien, asook baie voëls. Die eienaar is besonder gasvry en was te enige tyd bereid om te help, indien ons iets sou kortkom.

Evelyne B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyne B

A delightfully peaceful stay on a private game farm in "no fuss" accommodation.

Our host went out of his way to make us feel comfortable. He took us on a wonderful game drive, giving us interesting information on the game and local bush. Thank you for a great stay.

Ranesh M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranesh M

Excellent spot for a stopover, very peaceful and comfortable.

The location of the unit is perfect. It is away from the road, the view and scenery is also very calming. The host was also very welcoming.

Charlotte S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S

’n Heerlike, rustige bos-ervaring.

Vriendelike en hartlike mense.

Annemarie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K

Vrede vir die siel.

'n Vriendelike eienaar wat mens inlig hoe dinge werk, staproetes aandui, sy vinger op die pols hou en sy gaste welkom laat voel. Baie voëlsoorte te identifiseer. Wild wat by die watergat kom suip is iets spesiaals vir stadsjapies.

Gerda G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda G

Rustige oorslaap voor ons verder reis.

Dit sal 'n heerlike plekkie wees in die somer wanneer mens kan buite sit. Dit was bietjie koud en daar is nie sitplek binne nie. Daar is aircons, maar geen remote nie.

Pieter O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Stil in die natuur

Wat n wonderlike plekkie om te gaan stil word en werklik waarde vir geld

Lynn H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn H

It is a perfect weekend getaway or overnight stay to break away from the city.

I want to thank Andries for his hospitality. The Sisibala Cottage is remote and that is exactly what we were looking far. My children enjoyed it, they went walking and exploring. The tranquility is amazing.

Mike C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C

Great break away from city life!

The wild animals were a treat to watch from the stoep!

Louisa W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa W

Kamp-ervaring met luuksheid van elektrisiteit, warm water en beddens.

My 2 kinders het dit verskriklik baie geniet, hul was heeldag in die veld en het hulself besig gehou. Dit was regtig 'n baie lekker naweek en Oom Andries gaan uit sy pad om jou kuier seepglad te laat verloop. Sal verseker weer in die toekoms soontoe gaan. Ons het vriende gehad wat die Saterdag uitgekom het en saamgekuier het en hul het dit net so geniet. Het op stoep gesit en kon sien as daar van die diere kom water drink, wat my kinders terdeë geniet het. Die plekkie is sy geld werd.

Ine-mari V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ine-mari V

Vriendelike, skoon en rustig.

Die eienaar is baie vriendelike en behulpsaam gewees. Die kothuis is baie skoon en alles wat jy sal nodig hê is ingesluit en ons het die rustigheid baie geniet, veral na die lang pad van Mosselbaai af.

Hendrik S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Heerlik gekuier en gerus.

Baie geniet. Vriendelik ontvang en sal baie graag weer wil gaan.

Doreen A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Baie netjiese huisie in 'n landelike omgewing.

Baie klein en eenvoudige huisie waar mens die oneindige karoovlakte kan beleef. Dis vir mense wat wil wegkom van die suburbs en die stede. Jy voel baie klein onder die groot sterrehemel! Ons het 'n groot donderstorm beleef - die eerste na 'n lang droogte - en dit was onvergeetlik. Daar is nie Vodacom-ontvangs nie (blykbaar werk MTN beter. Nie seker oor Cell C nie), maar nog 'n beter idee is sommer om jou selfoon af te skakel en daarvan te vergeet. Die eienaar, Andries, is 'n gawe en behulpsame persoon. Bring miskien 'n citronella-olielamp saam as jy nie deur insekte gepla wil word nie. Jy is werklik baie na aan die natuur daar op die vlakte. Ek sal beslis weer kom kuier.

Antonie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie S

Rus vir jou siel.

Baie rustig! Het bergfietsroete geniet! Sal weer Sisibala besoek.

Philippa S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa S

Very relaxing, excellent hospitality.

Sisibala Cottage was very relaxing, very hospitable host and an excellent getaway.

Lehana O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehana O

Uitstaande! Rustig! Die beste!

Sisibala is 'n plek van kalmte en doodse stilte. Alle geriewe was tot ons beskiking. Dit is in die middel van 'n wildsplaas dus 'n grondpad word gery en die pad is glad nie sleg nie ons is met 'n polo tot by die huis. Ons het met sonsondergang 'n reus skilpad gesien wat oor die vlakte aangestap gekom het om te kom water drink, ook verskeie boksoorte was 'n belewenis. Plek van rus is dit voorwaar! Ons gaan vir seker weer daar rus!

Johan C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Ongelooflik, geen woorde kan beskryf wat 'n mens daar ervaar en beleef nie.

Geen woorde kan beskyf die goedheid wat 'n mens ervaar nie. Kan nie wag vir my volgende besoek nie.

Stefan L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan L

Niks behalwe skoon lig, natuurskoon en stilte!

Alles wat mens nodig het, gestroop van alles waarvan mens soms weg moet/wil kom.

Naomi L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L

Wonderlik en baie privaat.

Sisibala is 'n pragtige kothuis met alle geriewe, netjies en skoon met alles wat mens benodig, ver van enige ander mense, paaie, verkeer of selfs die plaas opstal. Dit is hartseer dat dit so droog is in die omgewing, maar naby aan die kothuis is 'n watergat waar wild kom water drink, selfs ligte by die watergat sodat mens die wild in die nag ook kan sien. Ons het dit baie geniet en kan dit aanbeveel vir enige persoon wat graag naby aan die natuur wil leef en nie bang is om ver van alles te wees nie. Ek is jammer dat ons net een nag oorgebly het, sal enige tyd teruggaan en nog 'n nag of twee, drie daar wil oorbly.

Eddie G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie G

Wat 'n ongelooflike plek om ons toer te kon begin.

Andries baie dankie vir jou vriendelike ontvangs en die wonderlike paar dae wat ons daar by jou kon deurbring! Ons maak graag weer so!

Paige A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paige A

Perfect.

A well thought out, well built cottage on a game farm. Nothing superfluous but everything you need and nicely done (good quality). The host was fantastic. Various species of buck plus some wildebeest and warthogs came to the watering hole and the were plenty of ground squirrels and birds to watch as well. I say it again - perfect - I will be going back.

Althea M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea M

Dit is 'n rustige plek en het ons dit baie geniet.

Sisibala is naby alles wat daar in Kimberley en omgewing te sien is. Goed toegerus. Ook lekker vir jagters. Ons sal enige tyd weer hier oorbly.

Ilse S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Asemrowend.

Wat 'n wonderlike, rustige plekkie om te oornag. Ek sal Sisibala beslis aanbeveel vir enige natuurliefhebber.

Friena V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Friena V

Rustig en veilig.

Baie aangename, rustige en veilige verblyf naby aan die natuur. Vriendelike ontvangs deur eienaar. Baie behulpsaam en goeie aanduidings.

Nico R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico R

Dit was baie lekker en sal weer daar gaan bly.

Andries het ons vriendelik ontvang en het elke dag kom vasstel of alles in orde is, baie oulike persoon. Ons het elande, blouwildebeeste, springbokke, 'n baie groot vlakvarkbeer, waaierstertgrondeekhorings, stokstertmeerkatte, springhase, asook heelwat voëls gesien van waar ons buite onder die afdak gesit het.

Adriaan D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan D

Vriendelike ontvangs en eienaar, baie lekker en aangenaam, kan langer as een aand daar bly!

Goeie kommunikasie en aanwysings vanaf eienaar, Andries. Baie vriendelike ontvangs en eienaar. Kothuis wonderlik op plaas met watergat, lekker en aangenaam. Baie goed geprys, met die nodigste geriewe vir 'n aand of 3, kan vir seker langer as een aand daar bly! Sal weer daar gaan bly en vir vriende die detail gee.

Juanita V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Rustigheid vanself! Stil, ongelooflik om jou vakansie af te sluit.

Dit is ongelooflik die stilte. Niks, net jy en die bos.

Tersia C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia C

Sisibala is 'n heerlike lafenis en toevlug na lang en ver dag se reis.

Sien die sterre.

Marie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Rus en vrede met baie stilte.

Vir die prys meer as wat mens kan verwag. Alle verwagtinge oortref en met meer as genoeg om selfsorg te geniet. Oortreflik!

Suria N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suria N

Aangename rusplek in die natuur.

'n Wegbreekervaring uit die stad.

Yolande F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande F

Baie lekker en pragtige plek. Die eienaar is baie vriendelik.

Baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal enige tyd weer daar bly.

Frik P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

Die verblyf was vreedsaam, gesellig en moeitevry.

Die kothuis is skoon met min of geen insekte nie. Altyd stil met geen geraas van die stad nie. Goed geleë naby watergat vir wildkyk. Die eienaar is vriendelik, en altyd hulpvaardig met 'n uitstekende kennis van die natuur en wild. Beslis 'n wenner in my gesin se naweek gewees. Sal ook beslis weer terug gaan. Sal beslis vriende en familie na Sisibala Cottage toe verwys.

Sonja R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R

Peaceful.

Ideal for a week or weekend breakaway off the beaten track. Friendly hosts.

Hester M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Natuurskoon, vars lug, vriendelike ontvangs.

Die eienaar Andries is gasvry en ons met sy voertuig geneem om wild te kyk. Pragtige oop vlaktes. Sharon het ons vriendelik ontvang. Ek sal graag weer na Sisibala wil teruggaan, die kinders het die plaas baie geniet.

Adrian F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian F

Baie lekker en het die mooiste wild gesien.

As jy van die natuur hou, sal ek Sisibala Cottage ten sterkste aanbeveel vir jou.

Anton B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Knus, maar uiters netjies in die hartjie van 'n wildsplaas. Heerlik gerus na 'n lang dag op die pad.

Die moeite werd om die paar kilometer van die hoofpad af te wyk om in absolute stilte by 'n doringhoutvuur te kan ontspan. Die kothuis is klein, maar uiters skoon en netjies en is voldoende toegerus. Die twee slaapkamers het elk 'n handewasbak en twee ingeboude enkelbeddens met lekker matrasse en topgehalte-linne. Die stort en die aparte toilet was skoon en die kombuis voldoende toegerus. 'n Etenstafel en stoele is onderdak op die oop stoep en die braai-area en vuurput net langsaan.

Burrie G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Burrie G

Stil en rustig in die natuur

'n Rustige en stil omgewing met volop wild. Kothuis is skoon en goed ingerig, in warm dae mis jy 'n aircon. 'n Plek om te ontlaai en net saam met jou gesin te ontspan.

Johan V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie spesiaal.

Baie mooi plek. As jy nou wil rus vir jou siel kry, is dit die plek. Net een aand geslaap en ons het baie wild by ons braai gesien. Eienaar is baie hulpvaardig. Dit is nie Lost City nie. Dit is 'n normale huisie in 'n unieke plek.

Charne V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne V

Pragtige plek, sal beslis weer daar gaan kuier.

Dit is 'n moet. Naby Kimberley, in die natuur, goeie waarde vir geld.

Mariska B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Skoon, netjies, smaakvol en prakties. Net wat mens nodig het.

Wat 'n pragtige plekkie op 'n wildsplaas. Dit was heerlik om my man en kinders net vir myself te hê vir die naweek, niks wat ons aandag van mekaar kon aftrek nie. Sisibala is beslis wat mens nodig het na 'n harde week!

Anita R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita R

Rus en vrede.

Na 'n lang dag op die pad vind jy weer rus vir jou siel. Waardeer die stilte en wild wat kom water drink.

Piet L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Piet L

Dit is 'n ou jagkamp wat omskep is. Baie basies.

Die beligting is baie swak en daar daar is geen kookgeriewe soos 'n stofie, plate of mikrogolfoond nie, net 'n gasbottel. Kamers met twee enkelbedjies en 'n wasbak tussen-in werk nie. Geriewe in die algemeen baie basies. Die grondpad met 'n gewone motor gaan pla. Die eienaars is egter baie vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liefdedal and Biesiesput Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzODVhMjRlLTBkMDAtNGU5OS1hMmFjLWMyZjQyYmZiZWU5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 57 5 1 5 Farm Liefdedal and Biesiesput Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.808831662477 24.505428671837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang