Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sisters' Corner on Osborn

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Glenda M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Nice house great stay. Nice house in a quiet neighbourhood; walking distance from Edgemead shopping centre. House was very clean and is big enough for 4 people. Kitchen is very well equipped. During our stay it was cold, so we got a gas heater from the owners. The WiFi was not too good, but that was for us the only minor point. We certainly recommend this bungalow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekke plek! Goed geleë in 'n stil woonbuurt. Baie veilig met sekuriteitshekke en toesluit garage. Die eenheid is skoon en goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alysha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly by Sisters' Corner on Osborn. Die host is baie vriendelik. Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Sisters' Corner on Osborn
Hi Alysha Dankie vir jou mooi review. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Groete, Annemarie

Brigitte B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

One of the best we have been to. Absolutely a gem of a place. Great and cozy place. Private and serene. Will most definitely recommend this place and will be booking it for our future travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Sisters' Corner on Osborn
Hi Brigitte. Thank you for your lovely review and kind words. We look forward to welcoming you again in future. Regards, Annemarie

Elloise K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Een vir die boeke. Stil, rustige, ontspannende naweek. Dit is vir seker 'n plek om weer tuis te gaan. Ons het dit baie geniet. Smaaklik ingerig na enige vrou se hart, skoon, netjies en die area is baie stil en rustig. 10/10 aan die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Peaceful. Yes, it is a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Fantasties en baie netjiese plek. Baie lekker plek alles perfek, Baie dankie vir jou gasvryheid, en behulpsaamheid. Ons het baie tuis gevoel en dit is 'n rustige woonbuurt en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Sisters' Corner on Osborn
Baie dankie vir jou mooi woorde, Ronel. Dit was 'n absolute plesier om julle by Sister's Corner on Osborn te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 850
R1 850 R1 110
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 110
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Osborne Square 51, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a3931a37693b80b4fdcd4775932284721a80768776f2b9b3d13d203294d33c129942477b88f52e3d01706c281471f0113a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 110 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 51 Osborne Square Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.870994332877 18.543912659688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang