Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sisters' Corner on Osborn

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Sisters' Corner on Osborn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Glenda M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda M

Nice house great stay.

Nice house in a quiet neighbourhood; walking distance from Edgemead shopping centre. House was very clean and is big enough for 4 people. Kitchen is very well equipped. During our stay it was cold, so we got a gas heater from the owners. The WiFi was not too good, but that was for us the only minor point. We certainly recommend this bungalow.

Gerhard V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie lekke plek!

Goed geleë in 'n stil woonbuurt. Baie veilig met sekuriteitshekke en toesluit garage. Die eenheid is skoon en goed versorg.

Alysha C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alysha C

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly by Sisters' Corner on Osborn. Die host is baie vriendelik. Sal definitief weer kom!

Sisters' Corner on Osborn se terugvoer

Hi Alysha
Dankie vir jou mooi review. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Annemarie

Sisters' Corner on Osborn
Brigitte B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte B

One of the best we have been to. Absolutely a gem of a place.

Great and cozy place. Private and serene. Will most definitely recommend this place and will be booking it for our future travels.

Sisters' Corner on Osborn se terugvoer

Hi Brigitte.
Thank you for your lovely review and kind words. We look forward to welcoming you again in future.
Regards,
Annemarie

Sisters' Corner on Osborn
Elloise K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elloise K

Een vir die boeke. Stil, rustige, ontspannende naweek.

Dit is vir seker 'n plek om weer tuis te gaan. Ons het dit baie geniet. Smaaklik ingerig na enige vrou se hart, skoon, netjies en die area is baie stil en rustig. 10/10 aan die eienaar.

Megan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Peaceful.

Yes, it is a home away from home.

Ronel C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Fantasties en baie netjiese plek.

Baie lekker plek alles perfek, Baie dankie vir jou gasvryheid, en behulpsaamheid. Ons het baie tuis gevoel en dit is 'n rustige woonbuurt en baie veilig.

Sisters' Corner on Osborn se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Ronel. Dit was 'n absolute plesier om julle by Sister's Corner on Osborn te ontvang.

Sisters' Corner on Osborn
Vanaf R1 850
R1 850 R1 110
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 110
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Osborne Square 51, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a3931a37693b80b4fdcd4775932284721a80768776f2b9b3d13d203294d33c129942477b88f52e3d01706c281471f0113a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 110 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 51 Osborne Square Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.870994332877 18.543912659688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang